Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Addington Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Addington Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Addington Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Addington Hospital

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea, Durban

A Place Of Grace Self Catering B&B is in Durban en bied gehalteverblyf aan gesinne, sakereisigers of oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié gastehuis ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Berea, Durban

The Nugni Room is 'n aparte woonstelletjie op die eienaar se perseel in Umbilo, Durban. Die eiendom is sowat 10 km vanaf die middestad, uShaka Marine World en Durban se hawe. Die woonstel het lugversorging en bied...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Springfield, Berea

A Place on the Hill is 'n selfsorg-kothuis op die eienaar se perseel in Morningside. Die perseel is 6 km vanaf Durban se sakekern en 9 km vanaf uShaka Marine World en Durban se hawe. Dié kothuis het 'n privaat ing...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westridge, Berea

Manor Holiday Home bied selfsorg- en oornagverblyf in Westridge, Durban. Westridge is 'n goed-gevestigde omgewing met groot bome en 'n oorvloed van voëllewe. Die eiendom is gerieflik nay verskeie winkelsentrums, re...

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 2)
Hotel in Athlone, Prospect Hall

The Riverside Hotel bied 4 ster-verblyf, uitstekende diens en 'n sentrale en veilige ligging op die oewer van die Umgeni Riviermond. Die 169 kamer het elk 'n kombuisie wat toegerus is met \n mikrogolfoond, yskassie...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Prospect Hall

Kelvin Lodge & Spa is in die sonnige Durban in KwaZulu-Natal geleë. Ons bied gastehuisverblyf en ons onthaalgeriewe is ideaal vir enige geleentheid of konferensie, met 'n gerieflike voorstedelike ligging. Die lodg...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Ocean View, Bluff

Pleasant Waters bied selfsorg-, B&B- of B&B-verblyf met aandete ingesluit in Bluff, Suid-Durban. Die lodge word deur die eienaar bestuur en vir sakereisigers wat werk in die area het. Akkommodasie by Pleasant Water...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban, Bluff

Warm Horizon bied gerieflike selfsorgverblyf in die Bluff in Durban. Dit is naby winkelsentrums en verskeie strande. uShaka Marine World is omtrent 20 minute se ry van ons af en ons is ook na aan die Moses Mabida St...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ocean View, Ansteys Beach

Ocean View Guest House bied 'n onvergeetlike ervaring aan KwaZulu-Natal se kus. Dié gastehuis is in Marienerylaan in die Bluff, net 2 minute se ry vanaf Ansteys en Brighton-strand, en lekker naby 'n winkelsentrum e...

 Koepons teen 20% af
VanafR950
R618
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Sparks

Dei Gratia Guesthouse is in Sparks, Durban en bied 'n verskeidenheid kamer-tipes. Die gastehuis het 5 slaapkamers met lugversorging en dubbel- of koninggrootte-beddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Linne e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 10 - Wys 91 tot 100 van 1881 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za