Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Addo Elephant National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Addo Elephant National Park .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Addo Elephant National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Addo Elephant National Park

Vanaf
R4 250
per nag, vir 6 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Selbourne

Longhill Private Reserve is op die R335 tussen Port Elizabeth en Addo in die Oos-Kaap geleë. Die lodge is net 11 km van Addo en 45 km van Port Elizabeth af. Longhill Privaat Natuurreservaat bestaan uit 2 aparte e...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Selbourne

Kudu Ridge Game Lodge is 'n malaria-vrye, privaat wildreservaat 15 km van Addo-olifantpark af. Kudu Ridge bied gerieflike B&B-verblyf in safari-tente en bos-chalets. Dit word deur 'n familie besit en bestuur. By K...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Kirkwood, Selbourne

Dié familie-sitrusplaas is slegs 30 minute se ry vanaf die malaria-vrye Addo Olifantpark, en is een van die handjie vol lodges wat aan die oewer van die Sondagsrivier geleë is. Ons gaste het ’n keuse van 5 luuks...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Sandflats Country Inn and Self-Catering is in die klein dorpie Paterson geleë en bied gerieflike verblyf in lieflike eenhede wat jou nostalgies sal laat en herinner aan 'n vervloë era. Sandflats is net 15 km van d...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Ann's Villa bied verblyf in 'n gastehuis propvol geskiedenis wat op die randjie van die Karoo in die Kommadaggavallei op die R355 Zuurbergpas geleë is. Dié historiese plaashuis is 115 km noord vanaf Port Elizabet...

Vanaf
R2 580
per nag, vir 2 mense
Lodge in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Olifantskop Lodge is aan die voorheuwels van die Zuurberge geleë. Dit is 11 km noord van Paterson in die Oos-Kaap. Verblyf word aangebied in 3 selfsorg-eenhede, wat tot 8 gaste kan akkommodeer. Elke slaapkamer is ...

Vanaf
R5 900
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Star Gazer Camp is in 1 van Bellevue Woudreservaat se langvergete spoorduikers geleë. Verblyf word in 2 rustieke buite-suites met 2 staal-opvoubedjies en 'n buitestort met 'n wasbak gebied. Die suites is naby mek...

Vanaf
R2 680
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Charihandra Game Lodge word privaat besit en is in die malaria-vrye Addo-gebied in die Oos-Kaap geleë. Hierdie lodge bied 'n rustige en vreedsame atmosfeer met manjifieke uitsigte op die berge en asemrowende Addo-s...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Addo Elephant Park

Addo Park Vistas Cottages bied selfsorgverblyf op 'n plaas wat aan die Addo-olifantpark se suidelike ingang grens. Dié eiendom is ongeveer 10 km vanaf Colchester. Addo Park Vistas Cottages beskik oor 2 kothuise wa...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kirkwood, Selbourne

Jou gashere, Sydney en Erina Stiemie, sien uit daarna om jou hartlik te verwelkom by Cleveland Guest Farm. Dit is 'n B&B wat op 'n gesinsvriendelike sitrusplaas in die buitewyke van Kirkwood geleë is. Die plaas is ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 844 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za