Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Addo Elephant National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Addo Elephant National Park .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Addo Elephant National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Addo Elephant National Park

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greater Addo, Selbourne

River Front Estate bied selfsorg-eenhede op 'n plaas wat in privaat besit is en aan die oewer van die Sondagsrivier in Addo geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die verblyf by R...

30% af Aanbod!
VanafR500
R350
per nag, vir 2 mense
B&B in Addo, Addo Elephant Park

The Kraal Addo Country Estate is die poort na Addo, slegs 11 km van Addo-olifantpark se hoofhek af, en naby alles wat Addo bied. Dit bied gerieflike verblyf en 'n ontspanne atmosfeer vir die ideale wegbreek. Daar ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Addo Elephant Park

Happy Lands B&B, 'n juweel van 'n plek wat deur 'n familie bestuur word, is in die hartjie van die Addo-vallei geleë. Hier word die natuur, wild en ontspanning werklik versoen. Happy Lands B&B bied 'n top-vakansie ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sunland, Selbourne

Avoca River Cabins is in die pragtige Sondagsriviervallei geleë, 20 minute van Addo-olifantpark af, waar sitrusvrugte en rose verbou en gekweek word. Dit is die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers en voëlkyk...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sunland, Selbourne

Hitgeheim Country Lodge is in 'n ekoreservaat in die hartjie van die Sondagsriviervallei net 'n paar minute van die Addo Olifant Nasionale Park af. Gaste kan saam met 'n gids 'n safari onderneem vir die beste olifan...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Selbourne

Kududu Guest House is op 'n heuwel met 'n uitsig oor die welige Sondagsriviervallei en op die drumpel van die wêreldbekende Addo Olifantpark geleë. Dit is 'n toevlugsoord van rustigheid en gerief wat net wag om on...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
B&B in Greater Addo, Addo Elephant Park

De Old Drift B&B lê op 'n klein sitrusplaas net 'n entjie vanaf die Addo-olifant Nasionale Park. Die plaas is 'n rustige toevlugsoord waar gaste gulhartige Oos-Kaapse gasvryheid eerstehands sal ervaar. Daar is ook ...

Vanaf
R1 370
per nag, vir 2 mense
B&B in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Kromrivier Farm Stays Bed & Breakfast is op 'n werkende plaas sowat 'n uur se ry vanaf Port Elizabeth op die N10 na Cradock. Die plaas grens aan die Addo Olifantpark in die Kromriviervallei. Verblyf is beskikbaar i...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Greater Addo, Sondagsriviervallei

The Wild Olive Sanctuary Akkommodasie is op 'n plaas in die Kromriviervallei en bied slaapplek aan 8 gaste. Dié selfsorghuis het 4 slaapkamers. Twee van die kamers het en suite-badkamers, en die ander 2 kamers dee...

Vanaf
R3 980
per nag, vir 2 mense
Lodge in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Barefoot Addo Elephant Lodge is in die Groter Addo-streek, langs die Addo-olifantpark Nasionale Park, en net 'n entjie vanaf die Nelson Mandelabaai-metropool, geleë. Dit is 'n volledig omheinde reservaat wat malari...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 833 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za