Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Agulhas National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Agulhas National Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Agulhas National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Agulhas National Park

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suiderstrand, Wes-Kaap

African Splendour bied gehalteverblyf in die hartjie van Kaap Agulhas Nasionale Park – die suidelikste punt van Afrika waar die Indiese en Atlantiese Oseaan mekaar ontmoet. Dié area bied asemrowende fynbos en nat...

Vanaf
R1 646
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

SANParks Agulhas Rest Camp is 10,3 km vanaf die Kaap Agulhas-vuurtoring. Dié kamp is ontwerp om aan die hoë omgewingstandaard te voldoen en volgens die beginsel om sag met die aarde te werk. Dis aan Afrika se mee...

10% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suiderstrand, Wes-Kaap

Stil 'n Bietjie is in Suiderstrand en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Die gerieflike selfsorgwoonstel is volledig toegerus en het slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Dit is in die Agulhas Natuurrese...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Suiderstrand, Wes-Kaap

Sunset Cabin is 'n ongekunstelde selfsorgwoonstel in Suiderstrand, een van die laaste dorpies op die mees suidelike punt van Afrika en is omring deur die L'agulhas Nasionale Park. Die kothuis het slaapplek vir 6 en ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Suiderstrand, Wes-Kaap

Oppi-Koppie is 'n selfsorgvakansiehuis met pragtige uitsigte oor Suiderstrand en die see. Suiderstrand word heeltemal omring deur die Agulhas Nasionale Park met baie interessante fauna en flora. Daar is talle wandel...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Suiderstrand, Wes-Kaap

Barry's Cottage is ’n selfsorg-vakansiehuis is Suiderstrand, een van die laaste dorpies op die mees suidelike punt van Afrika wat deur die L'Agulhas Nasionale Park omring word. Die kothuis is naby die hoofstrand i...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Suiderstrand, Wes-Kaap

The Crow's Nest is 'n selfsorgwoonstel in Suiderstrand in die Agulhas Natuurreservaat. Dit is slegs 200 m van die strand af en naby talle winkels, restaurante en die mees suidelike punt van Afrika. Dié selfsorg-ee...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suiderstrand, Wes-Kaap

Pebble Beach Cottage is 'n sonderlinge en ongekunstelde dubbelverdiepingeenheid in die kusdorpie Suiderstrand. Dis ongeveer 5 km vanaf L’Agulhas aan die suidelikste punt van Afrika. Die vakansiehuis is 50 m vanaf ...

Vanaf
R3 763
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

SANParks Bergplaas Guest House is 'n selfsorghuis aan die noordelike voorheuwels van die Soetanysberg geleë. Dit was oorspronklik in die 1860's 'n voorraadpos op die Ruigtefontein plaas en die oorspronklike huis is...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Agulhas, Wes-Kaap

The Dog Spa Langezandt is in die vissersdorpie Langezandt in Struisbaai naby die strand. Dié gewilde dorpie het van die langste ononderbroke wit strande in die Suidelike Halfrond en bied wit vissershuisies, kleurvo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 1718 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za