Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Alan Blyth Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Alan Blyth Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Alan Blyth Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Alan Blyth Provincial Hospital

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Vyver's Rus is op 'n privaat plaas sowat 10 km buite Ladismith aan die voet van die Klein-Swartberge in die Klein-Karoo geleë. Verblyf word gebied in 2 bekoorlike selfsorgkothuise. Hierdie kothuise het uitsigte oor...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR7 000
R6 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klein-Karoo, Kaap Karoo

In die skadu van die Rooiberge, in die middel van die Klein Karoo, is daar 'n plaashuis wat van vriendelikheid, gemak en die unieke kuier-atmosfeer waarvoor ons pragtige land so bekend is, aanmekaar gesit is. Die pl...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

A Touch of Plaas is op 'n pragtige olyfplaas in Ladismith in die Klein Karoo. Die dorpie is geskuil onder die Towerkopberg en die bekende Roete 62, en bied groen heuwels, valleie en wingerde. Dié ongekunstelde pl...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Karoo Wildlife Centre Aloe Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-plaaskothuis op 'n bewarea van 105 hektaar sowat 16 km vanaf Ladismith. Die eiendom het 'n prentjiemooi uitsig oor die golwende heuwels van die Karoo en o...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR300
R225
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Seweweekspoort, Sentraal Karoo

Op-die-Plaas Kamp is op 'n pragtige werkende plaas, Sandrivier, geleë. Dit is omring deur die Klein Swartberg aan die een kant en die Elandsberg aan die ander kant. Ons plaas is sowat 8 km vanaf die pragtige welbek...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Seweweekspoort, Sentraal Karoo

Seweweekspoort Akkommodasie is amper direk oorkant die afdraai na Amalienstein geleë, 'n pad wat na die Klein Swartberg na Seweweekspoort lei. Verblyf word aangebied in 2 selfsorgkothuise. Dié kothuise kan tussen...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seweweekspoort, Sentraal Karoo

Zandrivier Farm Self-catering Accommodation is in die hartjie van die Karoo, 65 km vanaf Laingsburg, geleë en is maklik toeganklik van die N1 en R62 af. Zandrivier is by die Wes-Kaap se hoogste piek en lieflikste p...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Rugsakreisigerslosies in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Zoasis Accommodation bied slaapsaal-verblyf in Zoar, een van die oudste nedersettings in die Klein-Karoo en een van twee sendingstasies in die omgewing. Die verblyf is ideaal geleë vir gaste wat die buitelug geniet...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Algerynskraal Guesthouse bied verblyf en is op 'n privaat plaas 20 km vanaf Ladismith. Die gastehuis is die ideale basis om die verskeie besienswaardighede op die R62 te verken. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers w...

Vanaf
R1 470
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Klein Karoo Valley Guest Cottage bied gaste 'n lieflike kothuis in die klein vallei van Opzoek wat omring is deur die Swartberge in die hartjie van die Klein Karoo en 25 km vanaf Calitzdorp langs Roete 62. Die kot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 700 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za