Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Alan Blyth Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Alan Blyth Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Alan Blyth Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Alan Blyth Provincial Hospital

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Onder die Milkibar is op 'n rustige plaas net 4 km buite Vanwyksdorp geleë. Dis aan die voet van die Rooiberge, langs die Grootrivier, en dit word omring deur doringbome. Die gasteplaas bied 2 rustieke kothuise, ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Sentraal Karoo

Boplaas Cottages is in die afgeleë Gamkaskloof, wat soms Die Hel genoem word. Verblyf is beskikbaar in 2 'Kloovers'-kothuise wat versigtig opgeknap is om hul bekoring en egtheid te behou. Vaal Johannes is ’n ee...

33% af Aanbod!
VanafR700
R467
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Aan die voet van die Touwsberg, aan die oewer van die Touwsrivier, lê Wolverfontein Karoo Cottages. Hierdie plaas naby aan Roete 62 is in 1890 gestig. Dié volstruispaleis is tydens die piek van die volstruisveerbe...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap Karoo, Sentraal Karoo

Wagendrift Lodge is in die hartjie van die Karoo langs die Buffelsrivier geleë en bied alles wat die hele gesin kan geniet. Van 4x4-roetes, staproetes, bergfietsroetes en rotsklim tot wildkyktoere. Pragtige tuine m...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Kaap Karoo

Die Poort Privaat Natuurreservaat is 'n ideale wegbreekplek wat 1250 hektaar groot is en al die rustigheid bied wat jy nodig het in 'n berg- en rivier-ryke omgewing. Die reservaat grens aan die Swartberg Bewarea en ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Kaap Karoo

Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis is 'n selfsorg-eenheid wat op 'n vreedsame plaas 15 tot 20 km buite Calitzdorp geleë is. Dié plaashuis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamer...

20% af Aanbod!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanwyksdorp, Kaap Karoo

Watermill Farm bied verblyf in selfsorg-kothuise op 'n rustige plaas wat uitkyk op die Rooiberge en die bewarea. Dié plaas is 2 km vanaf die Klein-Karoodorpie, Vanwyksdorp langs die R62. Watermill Farm het 3 voll...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calitzdorp, Kaap Karoo

Matjiesvlei Guest Farm is 'n móét om te besoek in die Klein-Karoo. Gaste kan die stil en rustige natuurskoon van die vallei in die voorheuwels van die Swartberge tussen Calitzdorp en Ladismith geniet. Die area het...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Vanwyksdorp, Kaap Karoo

Klapperbos is in Vanwyksdorp in die Klein Karoo geleë. Dit lê in die hart van Rooiberg, halfpad tussen Riversdal op die N2 en Ladismith op die beroemde Roete 62. Die gastehuis het 2 kamers (een met 'n dubbelbed ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Wes-Kaap

Plathuis is op 'n plaas en is 42 km vanaf Ladismith. Verblyf is on 'n ou herstelde plaashuis. Die hoofhuis het 2 slaapkamers en 'n privaat ingang en die tweede huis is verdeel in 2 woonstelle, wat elk slaapplek bi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 700 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za