Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aloe Ridge Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aloe Ridge Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aloe Ridge Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aloe Ridge Game Reserve

Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Riverview Spa & Accommodation is aan die oewer van die Krokodilrivier op die grens van die Wieg van die Mensdom geleë. Die lodge is perfek vir gaste wat smag na 'n wegbreek in die bosveld, ver van die stad se gedru...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 3 mense
B&B in Muldersdrift, Krugersdorp

Die Rivier-Houthuis is op die oewer van die Krokodilrivier in die dorpie Muldersdrift in die Wieg van die Mensdom. Die eenheid beskik oor 'n pragtige ruim kamer met 'n dubbel- en enkelbed en 'n aparte badkamer in di...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Muldersdrift, Krugersdorp

Maleech Cottage is 'n gastekothuis op die gasheer se privaat eiendom aan die oewer van die Krokodilrivier in Muldersdrift. Die perseel is naby verskeie trouvenues. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik o...

Vanaf
R1 530
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Rhino and Lion Nature Reserve & Bothongo Wonder Cave bied selfsorgverblyf in huthuisies by die Wieg van die Mensdom. Dié lodge is op 'n wildreservaat van 1200 hektaar en het meer as 25 spesies bokke, groot wild, ro...

25% af Naweke!
VanafR900
R675
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Kenjara Lodge is geleë in die hartjie van die Wiegie van die Mensdom en bied gerieflike gastehuisverblyf in 'n stil, dog huislike omgewing met lieflike tuine, 'n vreedsame atmosfeer en 'n verfrissende rotsswembad. ...

Vanaf
R757
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lammermoor, Johannesburg

Valverde is 'n unieke venue in Spaanse styl in die Muldersdrift-area. Ons bied die ideale venue vir troues, funksies, konferensies en akkommodasie in 20 kamers in plattelandse styl. Die Spaanse dekor en persoonlike ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Johannesburg

Pine Valley beskik oor 11 selfsorg-chalets wat volledig toegerus is en is op 'n 4 ha-erf, omring deur 'n inheemse tuin geleë. Daar is ook konferensiegeriewe met plek vir 25 afgevaardigdes. Ons bied gerieflike oorna...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

Miles Away Guest Rooms is in 'n stil area en net 'n entjie se ry van Lanseria Internasionale Lughawe af. Dis geskik vir plaaslike en internasionale sakereisigers en oornagverblyf. Daar is 7 slaapkamers met koninggr...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Muldersdrift, Krugersdorp

Hartley Manor is in die pragtige Muldersdrift-area geleë en bied beide selfsorg-eenhede en B&B-eenhede. Ons is slegs 15 minute vanaf Lanseria, Krugersdorp en Honeydew en met maklike toegang tot vele trou- en konfer...

Vanaf
R2 640
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Johannesburg

Toadbury Hall Country Hotel is in 1997 gestig en is 'n lieflike plattelandse hotel op die pragtige 25 hektaar-landgoed in die Wiegie van die Mensdom, aan die oewer van die Krokodilrivier. Toadbury Hall Country Hotel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 2484 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za