Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Andrew Rabie High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Andrew Rabie High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Andrew Rabie High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Andrew Rabie High School

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

Seventy9 is naby die hartjie van Newton Park geleë en is 'n stil toevlugsoord wat voorsiening maak vir gesinne. Daar is 2 klein honde wat op die perseel woon en hulle is geneig om hulself besig te hou, en hou daarv...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mount Croix, Port Elizabeth

Die Munro Suites is 'n modern selfsorg-ateljeewoonstel en huis, ideaal geleë in die hartjie van die kusstad, Port Elizabeth. Die woonstel is in 'n tuin geleë met afstandbeheerde toegang en is totaal privaat wat di...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Milner Avenue Self-Catering Units is in die hartjie van Port Elizabeth geleë. Dis stapafstand vanaf die wêreldbekerstadion en naby al die besienswaardighede om Port Elizabeth. Daar is 5 selfsorgeenhede met bedde...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Port Elizabeth Self-catering Apartments is in Port Elizabeth. Dit bied 'n lieflike uitsig oor die Noordeindmeer oorkant die pad en is slegs 800 m vanaf die Nelson Mandelabaai-stadion se hoofingang. Verblyf is beskik...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark, Port Elizabeth

Garden Gate Guest House is in Newton Park se sentrale sakekern geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne en hartlike atmosfeer. Die gastehuis het 6 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegeru...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Newtonpark, Port Elizabeth

Bhotani-on-Newton Lodge is in die hartjie van Newton Park, Port Elizabeth se sakekern geleë en bied luukse verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. "Bhotani" beteken "groet" in Xhosa. Daar is dubbel-, koningi...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

Umoya Cottages is 'n stylvolle selfsorgkothuis in die Newton Park-woonbuurt van Port Elizabeth. Dis lekker naby die stad se Cape Road-sakegebied, hospitale, winkels en die lughawe. Umoya Cottages het 4 eenhede: Fa...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

Newtondale Self Catering bied 'n rustige, vriendelike atmosfeer en netjiese verblyf in Newton Park, naby die hoofstrande, Port Elizabeth Lughawe, Nelson Mandela Bay Stadion, St George's Hospitaal, Greenacres Mall, V...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Gerald Street Self-catering is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Glen Hurd, 'n stil woonbuurt in Port Elizabeth. Dié tweeslaapkamerkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingro...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mount Croix, Port Elizabeth

Home Away from Home is in die stil, sentrale Mount Croix-woonbuurt in Port Elizabeth geleë. Dis ideaal vir sakereisigers, sport-ondersteuners of vakansiegangers. Home Away from Home se gaste-suite bied gerieflike ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Ingleton Lodge is gerieflik geleë in Mill Park in Port Elizabeth. Dié huis bied gerieflike verblyf in smaakvolle kamers. Die oorspronklike Oregon-vloere en pragtige blokkiesplafon is met sorg gerestoureer om 'n ha...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mount Croix, Port Elizabeth

36 Mount Road Guesthouse bied gehalte-diens aan gaste. Dié gastehuis is in Mount Croix in Port Elizabeth geleë en het maklike toegang tot die snelweg. Dit is baie naby die bekende Grey College, 10 minute se ry van...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Bunkers View on First Avenue in Mill Park het 'n lieflike kamer met slaapplek vir 2 gaste en 'n woonstelletjie met slaapplek vir 4 gaste. Albei eenhede bied 'n uitsig oor die Port Elizabeth Gholfklub. Die kamer he...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Lemon Tree Lane is geleë in rustige, boomryke voorstad in Port Elizabeth. Die eenheid is naby aan al die geriewe, insluitende winkelsentrums, skole, hospitale, restaurante, sportvelde en ons is slegs 15 minute se...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mount Croix, Port Elizabeth

Die Olde House bied selfsorg-akkommodasie in die hartjie van Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Die eenhede het 4 pragtig versierde kamers, genaamd die Sjampanje-, Groen-, Pers-, en die Rooi kamer. Elke kamer bied sla...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark, Port Elizabeth

Amanzi Guest House bied gastekamers wat beskikbaar is op 'n B&B- of selfsorg-basis. Dit is in Port Elizabeth geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriewe. Verblyf...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mill Park, Port Elizabeth

Mill Park Place is 'n gerieflike ruim kamer met 'n en suite-badkamer in Mill Park, Port Elizabeth. Dit is net 11 minute vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe, strande en winkelsentrums. Die Greenacres en St Ge...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Corner Cottages is in Port Elizabeth en bied verblyf in gemaklike eenhede op die grondvloer. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, ma...

Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mount Croix, Port Elizabeth

Urban Manor BnB is 'n lieflike, gerestoureerde B&B in die Mount Croix-woonbuurt in Port Elizabeth. Dit is die ideale oorslaapplek vir sakereisigers of gesinne wat Port Elizabeth wil besoek. Verblyf word in 4 tuinka...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Milbury Gastehuis verwelkom jou na ons elegante, unieke gaste-suites wat ruim en weelderige verblyf in die boomryke Mill Park-woonbuurt bied. Die gastehuis is in 'n rustige tuin rondom 'n sprankelende swembad gele...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40 van 1043 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za