Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Applesbosch Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Applesbosch Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Applesbosch Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Applesbosch Hospital

Vanaf
R1 288
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Simbithi Eco Estate, Dolfynkus

Rocabella bied privaat gastekamers wat oor die Hornbill-dam in die asemrowende Simbithi Ekolandgoed uitkyk. Dis lekker ruim met oorgenoeg natuurlike lig. Dis 'n kalm toevlugsoord om van die stadsgedruis te ontsnap. ...

Vanaf
R4 856
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Zimbali, Dolfynkus

1 Bona Bali is 'n privaat selfsorg-dupleks in die Zimbali Coastal Resort aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Die perseel het 'n ruim oopplan-leefarea met lig wat deur groot glasdeure en vensters stroom. Die modern...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Zimbali, Dolfynkus

11 Umsinsi is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis op die Zimbali Coastal Estate. Die huis kyk oor die woud en die see. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers bo en 2 en suite-badkamers. Die e...

Vanaf
R3 142
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

Ballito Hills HL309 is 'n nuwe selfsorg-dakwoonstel op die veilige Ballito Hills Landgoed in die gewilde kusdorpie Ballito, naby die strand. Dié landgoed is naby die Ballito Junction Regional Mall en die gewilde Ba...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

Ballito Hills 101 is 'n moderne en stylvol versierde selfsorgwoonstel in die veilige Ballito Hills-kompleks in die hartjie van Ballito. Dit bied gaste gerieflike toegang tot die mees gewilde strande, restaurante en ...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

Sagewood 10 is in die Zimbali Kusoord geleë, sowat 10 minute se ry vanaf Ballito en bied selfsorgverblyf in 'n stylvolle vyfslaapkamer-villa met uitsigte oor die woud. Zimbali is ook 'n eko-landgoed, so daar is ver...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

8 The Corals bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n lieflike vierslaapkamerhuis in Zimbali Coastal Estate, sowat 10 minute se ry vanaf Ballito. Dié moderne huis het 4 en suite-slaapkamers en ’n oopplan-kombuis,...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

5 Acaciawood bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n lieflike vyfslaapkamerhuis in die Zimbali Kuslandgoed sowat 10 minute se ry van Ballito af. Hierdie huis het 5 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea ...

10% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

Ballito Hills is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is naby die Ballito Junction Mall en die leefstylsentrum. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2...

25% af Aanbod!
VanafR2 880
R2 160
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

57 Ballito Hills is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is naby Ballito Junction Mall en die Leefstylsentrum. Hierdie luukse woonstel op die grondverdieping het slaapplek vir 6 gast...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

145 Ballito Hills is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is naby die Ballito Junction Mall en die Lifestyle Centre. Hierdie eenheid op die boonste verdieping bied slaapplek aan 4 gas...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Port Zimbali, Dolfynkus

Upmarket holiday home het 'n volledige see-uitsig, 6 kamers met en suite-badkamers en lugversorging, en daar is slaapplek vir 12 volwassenes. Dit is geskik vir privaat familievakansies en korporatiewe verblyf. Die h...

Vanaf
R1 926
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Dolfynkus

Tamboti HL145 is 'n selfsorg-dakwoonstel wat smaakvol versier is en in die pragtige, veilige Simbithi Ekolandgoed in Ballito geleë is. Dié woonstel is op die tweede verdieping en het slaapplek vir 8 gaste. Dit be...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Deepdene

Kingston on Simbithi is 'n selfsorgwoonstel op die veilige Kingston Landgoed aan KwaZulu-Natal se Noordkus, slegs 15 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Dis die ideale plek om die seelewe te bekyk,...

Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

Plantations - 3 Bedroom Duplex bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerdupleks op die Zimbali Kuslandgoed 5 km vanaf Ballito. Die dupleks is nie ver van Zimbali se suidelike ingangshek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30 van 1753 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za