Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Caledon Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Caledon Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Caledon Hospital

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tesselaarsdal, Wes-Kaap

Heilfontein Lodge bied gastekamers op 'n rustige plaas 4 km vanaf Tesselaarsdal. Dié lodge is gerieflik geleë, sowat 40-50 minute se ry vanaf die Hemel en Aarde-vallei en Hermanus. Verblyf by Heilfontein Lodge be...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Langekuil Kothuis is op 'n plaas 18 km buite Caledon geleë en beskik oor 2 selfsorg-eenhede. Kothuis 1 het 2 slaapkamers en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoo...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Tesselaarsdal, Wes-Kaap

Otium Oasis Glamping and Camping is in Tesselaarsdal geleë en word omring deur die majestueuse Overberge. Hiér sal gaste heerlik kan ontspan. Tesselaarsdal is 21 km vanaf Caledon, 38 km vanaf Stanford, 45 km vanaf...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Gastehuis in Overberg, Wes-Kaap

Labansehuis is 'n bekoorlike plaashuis wat skuil op 'n pragtige plaas, net 22 km buite Caledon. Die plaas is in die Overberg-streek geleë en binne maklike bereik vanaf wingerde, woude en die kuslyn. Dié opgeknapt...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tesselaarsdal, Wes-Kaap

Liefland is net buite die dorp Tesselaarsdal geleë, 20 km vanaf Caledon en Hermanus. Verblyf word aangebied in 'n klipkothuis met 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n du...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Swaynekloof Farm is 'n leefstylplaas met uitgestrekte veekampe en 'n skilderagtige wildreservaat. Dit is in die Botriviervallei in die Overberg, 6 km vanaf die dorpie Botrivier, geleë. Verblyf is beskikbaar in 4 s...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
B&B in Tesselaarsdal, Wes-Kaap

Blue Window Guesthouse bied gerieflike kamers net 3 km vanaf die bekoorlike dorpie Tesselaarsdal. Dié gastehuis het 2 slaapkamers in die hoofhuis met pragtige uitsigte oor die vallei of op die berg. Die eerste kam...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap

Avani Lodge Private Nature Reserve bied verblyf in rustieke rondawels en is 15 km van Botrivier af. Daar is 5 omgewingsvriendelike grasdak-rondawels, genaamd Magic, Oyster, Pine Ring en Hen of the Wood. Al die ron...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Cornellskop Farm bied selfsorgverblyf op 'n privaat plaas wat binne 6 km vanaf Botrivier geleë is. Die plaas bied rustige verblyf ver van die stadsgedruis en naby interessante doendinge. Cornellskop Farm bied troe...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap

Clouds End Farm is 'n bekroonde vrugteplaas in die Hemel-en-Aarde-vallei, en is net 11 km buite Hermanus geleë. Dié plaas word deur 'n familie besit. Dis omring met berge en is die tuiste van sommige van Suid-Afri...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Botrivier, Wes-Kaap

Basterskloof bied 'n rustige toevlugsoord op 'n bekoorlike werkende plaas buite Botrivier in die Overberg. Die verblyf bestaan uit 5 selfsorg-eenhede. Daar is 2 eenhede (die Bergkothuise) naby die plaasdam, 'n rond...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Botrivier, Wes-Kaap

Arcangeli Wines is in die wingerdbedekte heuwels aan die voet die die Hottentots Holland-berge geleë, en dit bied ’n unieke ervaring van ontspanning, gasvryheid en reis aan gaste. Breek weg na die platteland en ...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Bertus se Huisie is op 'n kleinhoewe tussen Caledon en Tesselaarsdal naby die asemrowende Hemel-en-Aardevallei geleë. Dié bekoorlike kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n du...

Vanaf
R2 180
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Blue Crane Farm Lodge is teen die hange van die Houwhoekberge, langs die pragtige Van Der Stel-pas en 6,4 km van Botrivier af. Verblyf word in 4 moderne selfsorgkothuise wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het aangebi...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Botrivier, Wes-Kaap

Swan Gables bied 'n verskeidenheid gerieflike verblyf-opsies in die klein dorpie Botrivier in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Die gehalte-verblyf is oor die dorpie versprei en word goed instand gehou. Al di...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 500
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Botrivier, Wes-Kaap

Beaumont Family Wines bied selfsorgverblyf op ’n privaat wynlandgoed in Botrivier. Die landgoed het wynproe en buitemuurse doendinge wat gaste kan geniet. Beaumont Family Wines het 2 kothuise wat slaapplek aan 4 ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Botrivier, Wes-Kaap

The Blue Horizon House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Botrivier. Gaste kan agteroor sit en die uitsig oor die Overberg se wynlandgoedere en op die berge in die verte geniet. Die uitsig k...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap

Endless Vineyards Boutique Lodge is 'n boetiek-lodge op die Wildekrans Wynlandgoed, 'n kleinskaalse wynmakery naby die Botrivier in die Suid-Kaap. Dié wyne, wat die unieke koel klimaat van die omgewing weerspieël,...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Botrivier, Wes-Kaap

19 on 2nd Avenue is in Botrivier in die Overberg geleë. Dié kothuis is sowat 200 m van die restaurant en Botriverstasie af. Dis in 'n stil en rustige straat en bied 'n wonderlike uitsig oor die omgewing vanaf die...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Lekker Lê at Lagoon Edge is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste op 'n privaat landgoed 12 km van Hermanus af op pad na Stanford. Die huis bied 'n uitsig oor die Kleinrivier-strandmeer en op die berg en beskik oor 3 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 41 tot 60 van 4624 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za