Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Caledon Hot Springs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Caledon Hot Springs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon Hot Springs akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Caledon Hot Springs

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Caledon, Wes-Kaap

Die Pastorie is 'n lieflike, ruim selfsorg-eenheid in Caledon en bied 'n pragtige uitsig op die Swartberg- en Overberg-heuwels. Let wel dat die eenheid met sy eie ingang op die boonste verdieping is en dat die eiena...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon, Wes-Kaap

Caledon Lê Plekkie is 'n gerieflike tuinwoonstel/gastekamer apart van die woonhuis en heeltemal privaat met 'n lekker kuierstoep wat uitkyk oor 'n klein tuintjie. Daar is 'n koffie- en teemaakgeriewe en beskuit in ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Caledon, Wes-Kaap

Town and Country bied selfsorgverblyf met 'n bekoorlike, plattelandse atmosfeer in Caledon. Daar is ook verskeie plaasdiere op die perseel waarna gaste kan gaan kyk. Daar is 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 g...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R625
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon, Wes-Kaap

@ NewRow 1 is 'n ruim kamer in 'n historiese huis in Caledon en het slaapplek vir 2 gaste. Die kamer is in die hoofhuis en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n klein sitarea met t...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Caledon, Wes-Kaap

Ammabed Accommodation is in die stil dorpie Caledon in die Overberg geleë. Die perseel is net 11 km van One Heaven and Earth en 5,3 km van The Wood-funksielokaal af. Verblyf word in 2 elegant versierde kamers aang...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon, Wes-Kaap

Zooop Guest House is in 'n rustige deel van Caledon geleë, en bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-tuinkothuis in die middel van 'n organiese groentetuin. Die gastehuis bied 'n gerieflike en skoon omgewing vir...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 5 mense
Gastehuis in Caledon, Wes-Kaap

Erna's Place is in Caledon geleë en bied gehalteverblyf wat met die eienaar gedeel word. Dis ideaal vir sakereisigers of gaste wat net op soek is na oornagverblyf. Daar is 2 slaapkamers wat albei 2 enkelbeddens he...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Die Toekoms skuil op 'n plaas 5 km vanaf Caledon. Die plaas is in die Overbergstreek geleë naby wingerde, woude en die rotsagtige kuslyn. Dié afgeleë kothuis beskik oor 'n en suite-slaapkamer, 'n ten volle toeg...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap

In die hartjie van die Overberg, omring deur graanvelde en fynbos, staan hierdie pragtige 18de eeuse opstal. Dit is die ideale wegbreekplek na 'n vriendelike plaasomgewing met luukse selfsorgverblyf. Die Koringhuis...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap

Grootvlei Kothuis is 'n selfsorghuis vir 4 gaste op 'n vee- en graanplaas. Die kothuis is gerieflik gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en stort. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 520
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Aan de Zwartrivier Cottage is op 'n plaas 14 km vanaf Caledon en 21 km vanaf Greyton. Die plaas is op die R406 geleë. Die plaashuis het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-be...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap

Treyntjes Rivier Cottages is net 600 m vanaf The One Heaven and Earth Venue, 9 km vanaf Caledon, slegs 25 km vanaf Hermanus en bied slaapplek vir tot 5 gaste. Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers elk met hul eie e...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap

Black Eagle Lodges - The Villa is in Caledon in die Wes-Kaap geleë. Dié streek is bekend vir sy landskapsritte, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die Caledon Museum, Caledon Kasino en SA Forest ...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Black Eagle Lodges - The Lodge is 'n afgeleë selfsorg-kliphuis op die Kempsrivier Plaas, sowat 10 km buite Caledon. Die villa is langs 'n dam en bied 'n rustige plaaswegbreek. Dis 'n omgewingsvriendelike tuiste wat...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap

Ciel et Terre is 'n werkerskothuis wat in ’n knus kothuis omskep is weg van die geraas van die stad. Dié kothuis is op ’n werkende wynplaas Seven Springs op die Hemel-en-Aarde-Vallei Wynroete. Gaste het 'n uit...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Overberg, Wes-Kaap

Blue Gum Farm Cottage is 'n selfsorg-eenheid wat op 'n werkende plaas 21 km buite Caledon geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, ver verwyder van die stad se rumoer. Die kothuis is t...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Arolela is 'n gasteplaas net 14 km vanaf Botrivier en 18 km van Caledon af. Daar word koring, gars en hawermout op die werkende plaas verbou en ook geboer met skape. Die ligging is tipies Overberg en daar kom baie b...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Heilfontein Hermitage is 'n intieme en afgeleë selfsorgkothuis op 'n stil plaas sowat 5 km van die dorpie Tesselaarsdal in die Wes-Kaap af. Die afgeleë houthuisie is ideaal vir 'n persoon of paartjie wat op soek i...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tesselaarsdal, Wes-Kaap

Heilfontein Log Cabin is 'n selfsorg-houthut op 'n privaat plaas in die Hemel-en-Aardevallei, slegs 7 km van Tesselaarsdal af, 'n klein, skilderagtige dorpie in die Wes-Kaap. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gas...

Vanaf
R2 010
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Overberg, Wes-Kaap

Rouxwil Country House skuil op 'n koring- en skaapplaas 23 km buite Caledon in die Overberg. Dié streek bied wingerde, woude, fynbos, koringlande, strande en ‘n ongerepte kuslyn. Dié gastehuis beskik oor 5 suit...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40 van 4413 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za