Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Caledon Hot Springs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Caledon Hot Springs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon Hot Springs akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Caledon Hot Springs

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Caledon, Wes-Kaap

Die Pastorie is 'n lieflike, ruim selfsorg-eenheid in Caledon en bied 'n pragtige uitsig op die Swartberg- en Overberg-heuwels. Let wel dat die eenheid met sy eie ingang op die boonste verdieping is en dat die eiena...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon, Wes-Kaap

Caledon Lê Plekkie is 'n gerieflike tuinwoonstel/gastekamer apart van die woonhuis en heeltemal privaat met 'n lekker kuierstoep wat uitkyk oor 'n klein tuintjie. Daar is 'n koffie- en teemaakgeriewe en beskuit in ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Caledon, Wes-Kaap

Town and Country bied selfsorgverblyf met 'n bekoorlike, plattelandse atmosfeer in Caledon. Daar is ook verskeie plaasdiere op die perseel waarna gaste kan gaan kyk. Daar is 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 g...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R625
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon, Wes-Kaap

@ NewRow 1 is 'n ruim kamer in 'n historiese huis in Caledon en het slaapplek vir 2 gaste. Die kamer is in die hoofhuis en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n klein sitarea met t...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Caledon, Wes-Kaap

Ammabed Accommodation is in die stil dorpie Caledon in die Overberg geleë. Die perseel is net 11 km van One Heaven and Earth en 5,3 km van The Wood-funksielokaal af. Verblyf word in 2 elegant versierde kamers aang...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon, Wes-Kaap

Zooop Guest House is in 'n rustige deel van Caledon geleë, en bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-tuinkothuis in die middel van 'n organiese groentetuin. Die gastehuis bied 'n gerieflike en skoon omgewing vir...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 5 mense
Gastehuis in Caledon, Wes-Kaap

Erna's Place is in Caledon geleë en bied gehalteverblyf wat met die eienaar gedeel word. Dis ideaal vir sakereisigers of gaste wat net op soek is na oornagverblyf. Daar is 2 slaapkamers wat albei 2 enkelbeddens he...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Die Toekoms skuil op 'n plaas 5 km vanaf Caledon. Die plaas is in die Overbergstreek geleë naby wingerde, woude en die rotsagtige kuslyn. Dié afgeleë kothuis beskik oor 'n en suite-slaapkamer, 'n ten volle toeg...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap

In die hartjie van die Overberg, omring deur graanvelde en fynbos, staan hierdie pragtige 18de eeuse opstal. Dit is die ideale wegbreekplek na 'n vriendelike plaasomgewing met luukse selfsorgverblyf. Die Koringhuis...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap

Grootvlei Kothuis is 'n selfsorghuis vir 4 gaste op 'n vee- en graanplaas. Die kothuis is gerieflik gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en stort. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 4413 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za