Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cango Caves besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cango Caves.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cango Caves akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cango Caves

20% af Weeksdae!
VanafR525
R420
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Schoemanshoek Glamping bied luukse tentverblyf in die Kangovallei 15,6 km buite Oudtshoorn. Die tentverblyf is op dieselfde perseel as Die Fonteine Guest House met ander verblyf-opsies. Gerieflike verblyf word in ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Matjiesrivier, Groot-Karoo

Swartberg Pass Cottages bied 'n 360°-uitsig op die Swartberge. Dit is 30 minute buite Oudtshoorn op die R308 en slegs 10 minute vanaf die Kangogrotte, sentraal geleë tussen Oudtshoorn, Prins Albert, Calitzdorp en ...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR1 980
R1 683
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Berluda Farmhouse and Cottages is ideaal geleë op pad na die Kangogrotte. Die pragtige en rustige Schoemanshoekvallei skuil tussen die Swartberge se voorheuwels en Berluda is slegs 20 km vanaf die beroemde Swartber...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Thorntree Country Lodge is op die R328 net buite Oudtshoorn en bied gehalteverblyf aan ’n familie of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die lodge is ’n g...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 100
R1 785
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Groot-Karoo

Bergwater Farm House is 'n selfsorghuis op 'n privaat plaas, 17 minute se ry vanaf die pragtige dorpie Prins Albert. Die plaashuis het slaapplek vir 7 gaste en is ideaal vir 'n groep wat bietjie van die stad wil weg...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Klein Afrika Wegbreek is in die hartjie van die plaasgemeenskap van Schoemanshoekvallei in Oudtshoorn geleë, versteek tussen die voorheuwels van die historiese Swartberge. Hierdie 4 selfsorgkothuise is op 'n klei...

Vanaf
R3 870
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Kaapse Roete 62, Groot-Karoo

Angeliersbosch Gastehuis is op die Fernskloof-wynlandgoed, 18 km buite Prins Albert geleë. Die huis bied slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en dit is ideaal vir 'n groep of gesin. Twee van die kamers het 'n du...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Meraki Cottage is in die Matjiesriviervallei aan die voet van die Swartberg geleë. Die te volle toegeruste plaashuis is binne bereik van restaurante en verskeie doendinge vir gaste om te geniet. Die huis het slaap...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Swartberg Country Manor skuil op die Voorbedacht Plaas in die Kangovallei aan die voorheuwels van die wêreldbekende Swartberge. Die asemrowende uitsig op die berge vanaf die oorspronklike plaashuis se stoep het die...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Weg van die geroesemoes, in die Klein Karoo is daar 'n plek waar drome sweef oor die veld op die maat van die sterre se simfonie. Moroc-Karoo is geleë in die asemrowende Matjiesrivier-vallei tussen die voorheuwel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Matjiesrivier, Groot-Karoo

Swartberg Backpackers is 45 km buite Oudsthoorn, aan die voet van die wêreldbekende Swartberge. Koel af in die swembad wat omring word deur die klanke van die natuur, rustigheid, natuurskoon en voortreflike berg-ui...

Vanaf
R4 240
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Buffelsdrift Game Lodge is 6,5 km buite Oudtshoorn, die volstruis-geweste van Suid-Afrika, geleë. Dit is op pad na die wêreldbekende Kango Grotte en verskeie plase in die omgewing. Verblyf word aangebied in 27 ee...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 392
R1 114
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Surval Boutique Olive Estate is sowat 4,5 km buite Oudtshoorn op die R328-pad teen die voet van die majestueuse Swartberge in die Klein Karoo geleë. Dit is die ideale oornagplek vanaf die Kaapse Wynlande op pad na ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Oudtshoorn, Klein-Karoo

De Kraal Tent Accommodation is sowat 4,2 km buite Oudtshoorn geleë, op die pad wat na die Kangogrotte lei. Ons bied verblyf in 2 safari-tente, elk opgeslaan op 'n dek met die mooiste uitsigte van die omgewing. Da...

Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
B&B in Matjiesrivier, Kaap Karoo

Blue Lily Retreat is op 'n plaas in die Klein Karoo aan die voet van die Swartberg Wêrelderfenisgebied in die Matjiesriviervallei, sowat 47 km van Oudtshoorn af. Blue Lily Retreat is 'n plaashuis wat in 1886 gebou...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30 van 1860 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za