Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cango Caves besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cango Caves.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cango Caves akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cango Caves

Vanaf
R940
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Groot-Karoo

Oppieplaas was oorspronklik 'n werkershuisie. Dit is later gerestoureer en vandag is dit 'n heerlike, gesellige selfsorg-kothuisie. Dié kothuis is 10 km buite Prins Albert op die pad na Klaarstroom en is geleë daa...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Oudtshoorn, Klein-Karoo

AfriCamps Klein Karoo is in die ongerepte Karoo geleë en spog met pragtige uitsigte op die Swartberge. Dit is die perfekte plek vir gaste om te ontspan en hulle batterye te herlaai. Unieke verblyf word in luukse te...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Mayfair Farm Cottages is aan die westelike oewer van die Grobbelaarsrivier, net buite Oudtshoorn. Die kothuise is op die plaas Mayfair, oorkant die rivier van die Cango Wildlife Ranch. Die grondpad van 1 km wat na M...

25% af Aanbod!
VanafR1 000
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Stay@Gracios is in Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte geleë. Die dorp is op die bekende Kaapse Roete 62 in die Wes-Kaap geleë. Dit spog met die grootste volstruispopulasie in die wêreld en dié volstruise is op...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Karoo-Palet bied selfsorg-eenhede en kamers in die Klein Karoo. Die Klein Karoo word weerspieël in elkeen van ons kamers en die area sal sommer in jou hart in kruip. Ons bied slaapplek vir 6 mense. Die selfsorgwo...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tuinroete, Groot-Karoo

Die Letterhuis is 'n pragtige Victoriaanse huis op 'n plaas in Prince Albert se buitewyke. Dié bekoorlike dorpie bied 'n hele klomp doendinge om te geniet, insluitend wyn-, olyf- en kaasproe, sterrekyk en histories...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Mount Noah Lodge skuil op 'n krans in Oudtshoorn en bied unieke seiljagverblyf op droë land. Die lodge bied lieflike uitsigte oor die Klein-karoo, sowel as op die Swartberg- en Outeniekwabergreeks. Daar is 'n rits ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Feather Nest Guest House is 'n moderne, huislike gastehuis wat sakpaspryse bied in die stil Karoo-dorp, Oudtshoorn. Hier sal jou verblyf onvergeetlik wees! Die rustige omgewing skep 'n oase met 'n oorvloed voëllewe...

Vanaf
R4 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Rosenhof Country House is geleë aan die buitewyke van Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte en volstruisplase. Hierdie noukeurig gerestoureerde opstal (circa 1852), met sy geelhoutbalke en -plafonne en smaakvolle ve...

15% af Weeksdae!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Oudtshoorn Homestay Accommodation bied gastehuis- en rugsakreisigerverblyf wat deur 'n eienaar bestuur word. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek wat op die pad van verskeie besienswaardighede is....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 1860 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za