Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cango Caves besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cango Caves.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cango Caves akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cango Caves

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Klein-Karoo, Karoo

Cango Caves Estate bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n plaashuis met 4 slaapkamers wat in 'n rustige omgewing sowat 1,1 km vanaf die bekende Kagogrotte in Oudtshoorn geleë is. Gaste kan die uitsigte op die Swartb...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Karoo

Wilgewandel Holiday Farm is 'n gesinsvriendelike instansie en bied selfsorg- en B&B-verblyf. Die vakansieplaas is 1,6 km vanaf die Kangogrotte en 28 km vanaf Oudtshoorn. Verblyf is beskikbaar in 8 gastekamers, ide...

20% af Aanbod!
VanafR2 800
R2 240
per nag, vir 2 mense
B&B in Klein-Karoo, Karoo

De Kombuys is 'n omgewingsvriendelike plaas net 3 km van die wêreldbekende Kangogrotte af. Die verblyf bied rus en vrede in 'n pragtige omgewing en is ideaal vir dié wat die kultuur van 'n organiese plaas wil erva...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Oord in Klein-Karoo, Karoo

Ou Tol Cango Retreat is 'n lodge wat B&B- of selfsorgverblyf bied. Dis aan die oewer van die Grobbelaarsrivier naby Oudtshoorn geleë. Die bekoorlike houthuisies is ideaal vir vriendegroepe en families wat rustig wi...

25% af Aanbod!
VanafR800
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

De Oude Meul Self-catering Country Lodge is in Oudtshoorn, die streek wat welbekend is vir die volstruisplase, kuns en bekende besienswaardighede soos die Swartbergpas en die Kangogrotte. Verblyf beskik oor 6 kame...

Voorkeurvennoot
45% af Laaste Kans!
VanafR1 700
R935
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Cango Accommodation Units is in Oudtshoorn, 'n stad wat veral bekend is as die volstruishoofstad van die wêreld. Die Kangogrotte is slegs 10 minute se ry van die verblyf af en is ideaal vir enkelreisigers, paartji...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Kranskloof skuil in die hartjie van die Klein-Karoo en bied selfsorgverblyf in 'n ware paradys vir natuurliefhebbers en voëlkykers. Ons lodge is 15 km vanaf Oudtshoorn langs die R328 op pad na die Kango-grotte. On...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 300
R910
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Karusa Farm Cottage is in die hartjie van die Kangovallei op die Vogelsang-plaas in Schoemanshoek geleë. Die Karusa Landgoed is op die pad na die wêreldbekende Kangogrotte in Oudtshoorn geleë. Dié kothuis tusse...

Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Altes Landhaus Country Lodge bied B&B-verblyf op 'n rustige, privaat plaas sowat 12 km vanaf Oudsthoorn. Die lodge is die ideale basis vanwaar gaste die area se besienswaardighede kan verken. Verblyf word in 10 ind...

Voorkeurvennoot
50% af Aanbod!
VanafR1 550
R775
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant is gerieflike en bekostigbare verblyf op 'n werkende volstruisplaas. Visvang, 'n haas-en ponieparkie, speelparkie en Zipline, asook 2 swembaddens en talle ander aktiwiteite word aangebied...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Karoo Ghetto is op 'n kleinhoewe in die rustige dorpie, Schoemanshoek, tussen die Kangogrotte en Oudtshoorn. Dié ruim huis is langs 'n moeras en het slaapplek vir 5 gaste. Die huis beskik oor 2 slaapvertrekke, 'n...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Oppidam is aan die voet van die majestueuse Swartberge, 14 km vanaf Oudtshoorn met sy wêreldbekende Kango-grotte. Dit is die ideale wegbreekplek vir diegene wat wil wegkom uit die stad. Oppidam beskik oor 2 chalet...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 550
R1 085
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Karusa Farm Cottage is in die hartjie van die Kangovallei op die Vogelsang-plaas in Schoemanshoek. Dit is langs die R26 op pad na die wêreldbekende Kangogrotte geleë. Dié kothuis bied fantastiese berg- en lands...

45% af Aanbod!
VanafR1 712
R942
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Marius en Annelie nooi jou uit om kwaliteittyd by hulle gastehuis, wat hulle self bestuur, deur te bring. Oue Werf, circa 1857, is 'n werkende plaas in die rustige Schoemanshoekvallei in die Wes-Kaap, 12 km van Oudt...

20% af Aanbod!
VanafR950
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Die Fonteine is 'n luukse gastehuis in die hartjie van die Kango-vallei naby Oudtshoorn. Dis ideaal vir diegene wat die Schoemanshoekvallei, Oudtshoorn en die omliggende area wil verken. Die gastehuis is ook stapafs...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Schoemanshoek Glamping bied luukse tentverblyf in die Kangovallei 15,6 km buite Oudtshoorn. Die tentverblyf is op dieselfde perseel as Die Fonteine Guest House met ander verblyf-opsies. Gerieflike verblyf word in ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Matjiesrivier, Groot-Karoo

Swartberg Pass Cottages bied 'n 360°-uitsig op die Swartberge. Dit is 30 minute buite Oudtshoorn op die R308 en slegs 10 minute vanaf die Kangogrotte, sentraal geleë tussen Oudtshoorn, Prins Albert, Calitzdorp en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Berluda Farmhouse and Cottages is ideaal geleë op pad na die Kangogrotte. Die pragtige en rustige Schoemanshoekvallei skuil tussen die Swartberge se voorheuwels en Berluda is slegs 20 km vanaf die beroemde Swartber...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Thorntree Country Lodge is op die R328 net buite Oudtshoorn en bied gehalteverblyf aan ’n familie of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die lodge is ’n g...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 200
R1 870
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Groot-Karoo

Bergwater Farm House is 'n selfsorghuis op 'n privaat plaas, 17 minute se ry vanaf die pragtige dorpie Prins Albert. Die plaashuis het slaapplek vir 7 gaste en is ideaal vir 'n groep wat bietjie van die stad wil weg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 1846 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za