Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cape Point Vineyards besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cape Point Vineyards.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Point Vineyards akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cape Point Vineyards

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai, Wes-Kaap

Seacliffe Lodge is een van die min verblyfplekke in Houtbaai wat naby die see, strand en hawe geleë is. Ons is net 15 km van die Kaapse middestad af en omring deur pragtige berge. Houtbaai is welbekend vir sy pragt...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Jasmine Cottage is 'n bekoorlike, kindervriendelike selfsorghuis in Kommetjie. Dié vakansiehuis is slegs 4 minute se stap van die strand af. Winkels, restaurante en ander besienswaardighede is binne maklike bereik ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Welcome Glen, Wes-Kaap

Glen Valley View is in Simonstad geleë, ’n dorpie aan Valsbaai se kus in die ooste van die Kaapse Skiereiland. Dis die tuiste van die Suid-Afrikaanse Vloot. Die area is bekend as die vlootbasis en ook vir mooi st...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Hout Bay Mountain Retreat is ’n selfsorg-vakansiehuis hoog teen die berg in Houtbaai, ’n bekoorlike kusvoorstad van Kaapstad, geleë. Dit is slegs 20 minute se ry vanaf die middestad en al die top besienswaardig...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Starfish Cottage is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n ontspanne atmosfeer wat in Kalkbaai naby verskeie restaurante, koffiewinkels, strande en getypoele geleë is. Dié kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Above the Sea is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Vishoek aan die pragtige Valsbaaise kus. Dié ideale ligging verseker asemrowende see-uitsigte. Walvisse besoek dié kuslyn in die winter, veral tuss...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Chez Genie & Greg aan die voet van Steenberg in Lakeside, Kaapstad. Dis 4 km vanaf Muizenberg se bekende branderplankry-strand. Verblyf word gebied in 2 ateljeewoonstelle met lieflike berg-uitsigte. Albei eenhede...

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Houtbaai, Wes-Kaap

Hout Bay Breeze is teen die heuwels van Houtbaai geleë en kyk oor die see en op die pragtige Chapmanspiek-rylaan. Die eiendom het 'n terras en is naby besienswaardighede soos Bay Harbour Market geleë. Daar is ook ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Beachclub 17 Dolphin Apartment bied selfsorgverblyf en is op 'n stil, privaar sekuriteitslandgoed in Houtbaai, Kaapstad. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand. Dié ateljee-woonstel het lugversorging en ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Beachclub 17 Whale Apartment is in 'n stil, privaat sekuriteitskompleks in Houtbaai, Kaapstad. Dié kompleks spog met direkte toegang tot die strand. Die woonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers en 1 ...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Villa De La Mer is in Houtbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne villa met berg-, hawe- en see-uitsigte. Dié tripelverdiepinghuis het 4 slaapkamers en is geskik vir 'n gesin of groep vriende. Die gew...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Beachclub 17 The Great White Penthouse bied selfsorgverblyf op 'n stil veiligheidslandgoed in Houtbaai. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand. Dié meenthuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Houtbaai, Wes-Kaap

Hout Bay Backpackers is 'n stil en gerieflike rugsakreisigers-lodge in die kusvoorstad Houtbaai. Dit is net 20 min se ry van Kaapstad af, en maklik bereikbaar deur middel van openbare vervoer. Dit pas sakpasreisige...

Vanaf
R749
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

A Seaside Place is aan die bekende Long Beach in Kommetjie geleë. Die strand staan veral bekend as uitstekende branderplankryplek en is 'n trekpleister vir mense van heinde en verre. Die strand is ook 'n lieflike p...

Vanaf
R1 115
per nag, vir 2 mense
B&B in Vishoek, Wes-Kaap

Beach and Bay bied gerieflike B&B-verblyf teen Vishoek se strand met onbelemmerde uitsigte oor Vishoek en Valsbaai. Die B&B is ideaal geleë stapafstand van Vishoek se strand en naby Kalkbaai, Simonstad, die Kaappun...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Crow's Nest is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n lewendige, kleurryke vissersdorpie aan Valsbaai se kus. Hierdie ruim tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 1 groot en suite-badk...

Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Kia Ora is 'n bekoorlike selfsorghuis net 5 minute se stap vanaf die strand in Kommetjie. Dié vakansiehuis is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek vanaf die stad. Dié smaakvol-ingerigte dub...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Clairvaux House het 'n sentrale ligging in die lieflike dorpie Kalkbaai binne stapafstand vanaf die hawe en gewilde eetplekke soos Olympia Cafe, Cape to Cuba en The Brass Bell. Die verblyf word aangebied in die oors...

Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

The Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments het een van die mees gesogte liggings in Vishoek. Dié selfsorgwoonstelle is teen die berghange geleë en kombineer luukse vakansieverblyf met asemrowende uitsigte oor...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Kalk Bay Cottage, Old Fisherman's Home is 'n ou historiese vissermanskothuis met 'n moderne gevoel. Dié kothuis is ideaal geleë naby al die besienswaardighede in die omgewing. Die kothuis teen Boyes-rylaan bied s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 161 tot 180 van 4750 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za