Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cape Point Vineyards besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cape Point Vineyards.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Point Vineyards akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cape Point Vineyards

Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Aquaview Beach House is 'n selfsorggastehuis met 3 verdiepings en asemrowende uitsigte oor Long Beach. Dis net 'n klipgooi van die strand af. Die huis is gerieflik ingerig vir 8 gaste en die hoofingang lei na die ...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Apartment 26 on Beach is 'n luukse strandwoonstel in die The Village-kompleks op die eerste verdieping en dit bied onbelemmerde, asemrowende see-, strand- en baai-uitsigte vanuit die leefarea, hoofslaapkamer en groo...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Beach Break is in die hartjie van Houtbaai, 'n skilderagtige kusdorpie in Kaapstad, teen die voet van Chapman's Peak geleë. Die strand is net 'n minuut se stap ver, op 'n geplaveide wandelpaadjie. Die luukse tweesl...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR1 800
R1 543
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

South Shore Beach Apartments Ibis 204 is 'n netjiese, sonnige selfsorgdupleks wat in die South Shore-sekuriteitskompleks by die ingang na Vishoek geleë is. Dié kompleks is net 'n kort entjie se stap van die strand...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

7 The Village Beach Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks oorkant die strand in Houtbaai geleë is. Die kombuis het 'n binnenshuise, verhitte swembad en veilige kelderparkeerplek. Hierdie sma...

Voorkeurvennoot
30% af Aanbod!
VanafR650
R455
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Salop House bied selfsorgverblyf in 'n privaat kothuis met 1 slaapkamer. Dit het pragtige see- en berguitsigte en dit kyk oor Vishoek en Valsbaai. Salop House is stapafstand vanaf verskeie winkels, die strand en die...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

At 22 The Village on Beach is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai, 'n pragtige kuswoonbuurt in Kaapstad. Dis net 20 minute vanaf die middestad en al die gewilde besienswaardighede af. Houtbaai het 'n plattelandse atmosf...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Canary Cottages bied gemaklike verblyf 2 selfsorgkothuise wat op 'n residensiële eiendom in die pragtige dorp, Kommetjie geleë is. Die huisies is in 'n pragtige tuin, en elkeen het 'n aparte ingang en uitsig oor d...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Slip Slops is 'n selfsorgvakansiehuis in Kommetjie - 'n stil kusbuurt in Kaapstad. Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders en bied 'n uitsig oor die area. Die huis het 5 slaapkamers, ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

44 The Village is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai, 'n pragtige kusvoorstad van Kaapstad. Dis net 20 minute se ry vanaf die vernaamste besienswaardighede in die middestad. Houtbaai skuil tussen die helderblou see en ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

8 The Village is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai, 'n bekoorlike kusgebied van Kaapstad. Dit is net 20 minute se ry vanaf die middestad en al sy top besienswaardighede. Houtbaai het 'n landelike atmosfeer omring deur...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

31 The Village is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai, een van Kaapstad se kusbuurte. Dit is ideaal geleë en is sowat 20 minute se ry vanaf die middestad en alle top toeriste-besienswaardighede. Houtbaai het 'n plattel...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

49 The Village is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai, 'n pragtige kusvoorstad van Kaapstad. Dit is net 20 minute se ry vanaf die vernaamste besienswaardighede in die Kaapse middestad. Houtbaai, met sy plattelandse atmo...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

T7 The Village is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai - 'n bekoorlike voorstad teen die see in Kaapstad. Dit is ideaal geleë, net 20 minute se ry vanaf die middestad en al haar top-besienswaardighede. Houtbaai spog met...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

47 The Village is 'n selfsorgwoonstel langs die strand in Houtbaai, 'n pragtige kusbuurt in Kaapstad. Die woonstel het ongelooflike mooi see-uitsigte. Dis net 20 minute se ry van die middestad en sy top-besienswaard...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 106 tot 120 van 4752 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za