Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Champagne Castle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Champagne Castle.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Champagne Castle akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Champagne Castle

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

iKhayalamafu Mountain Reserve bied bekoorlike selfsorghutte aan die bokant van Champagne Valley in die Sentrale Drakensberge, 'n Wêrelderfenisgebied. Verblyf by iKhayalamafu Nature Reserve is beskikbaar in 2 eensl...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, KwaZulu-Natal

Highbourne Cottage is ’n rustieke, selfsorg-bergkothuis in die Sentrale Drakensberg in Champagne-vallei. Dis slegs 500 m vanaf die Monks Cowl-ingang na die Drakensberg Wêrelderfenisgebied. Gaste kan pragtige uits...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

The Bell @ Fernwood is in die voorheuwels van die majestueuse Cathkin-piek in die sentrale Drakensberge geleë en dit bied gerieflike selforg-akkommodasie in 'n chalet met 3 slaapkamers. Wilde bokke en voëls wei en...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Pumula Central Drakensberg is 'n ongekunstelde houthuis wat aan die voorheuwels van die Sentrale Drakensberge geleë is en slaapplek aan 7 gaste bied. Dié rietdakhuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers wat el...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Mackaya Bella Country Lodge is in die Ukhahlamba Drakensberge, die hoogste bergreeks in Suid-Afrika, geleë. Dié area is as 'n Wêrelderfenisgebied verklaar as gevolg van diverse voël-, plant- en inseklewe, en die...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Ulundi Familie Vakansiehuis is aan die hange van Cathkin Peak en Champagne Castle in die Sentrale Drakensberge geleë. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste kamer het 2 dubbelbeddens en die ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Drakensberg Dream Cottages is selfsorgkothuise op die Wostjin Landgoed op die R600 diep in die Sentraal-Drakensberg se Champagne Vallei. Verblyf is in 3 selfsorgkothuise wat individueel versier is beskikbaar. Drake...

Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Vultures View bied ongelooflike uitsigte oor die Champagne-vallei en is in die Bergview Privaatlandgoed, 'n eko-landgoed in die sentrale Drakensberg geleë. Verblyf word gebied in 3 kothuise met slaapplek vir 6 ga...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Champagne Haven bestaan uit 3 luukse selfsorg-eenhede in privaat besit en is in die veilige Mount Champagne Resort in Sentrale Drakensberge geleë. Die Mount Champagne Resort het ’n manjifieke dam op die perseel v...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Rockwood Earth Lodge is 'n unieke en privaat wegbreekhuis in die Champagne-vallei, net verby die Drakensberg-seunskool. Die lodge spog met 'n uitsig op The Giants Castle, 'n bergreeks wat sy naam gekry weens die vor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 423 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za