Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clanwilliam Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clanwilliam Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clanwilliam Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clanwilliam Hospital

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Elandsbaai, Weskus

Hierdie verblyf-eenhede is 2 selfsorgwoonstelle in Elandsbaai Suid. Elandsbaai is 'n klein kusdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. Dit is 'n baie groot branderplankry-bestemming en is bekend vir die grotte wat die...

Vanaf
R2 875
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Elandsbaai, Weskus

Wave House is 'n bekoorlike vakansiehuis in Elandsbaai, 'n klein kusdorpie aan Suid-Afrika se Weskus, sowat 2 uur se ry vanaf Kaapstad. Die vierslaapkamer-eenheid bied 'n lieflike see-uitsig in die verte en het sl...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 6)
Kampeer/karavaan in Citrusdal, Sederberg

Bosrivier is aan die voet van die Sederberge 7 km buite Citrusdal geleë en bied lekker kampplekke met slegs die geritsel van blare en gekabbel van water in jou ore. Daar is 5 kampplekke en 6 gaste word per kampple...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Elandsbaai, Weskus

Elandsbaai Trust is reg op Elandsbaai se strandfront geleë. Die huis beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het. Een van die slaapkamers het ook 'n enkelbed. Op die boonste verdieping is daar 'n volledig...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Elandsbaai, Weskus

Beit Zata is 'n topvakansiehuis in Elandsbaai met slaapplek vir 6 gaste. Die huis het ’n see-uitsig en is slegs 150 m van die strand af. Die huis beskik oor 2 groot slaapkamers met inloop-klerekaste. In die hoof...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

5 km vanaf Citrusdal, aan die voorheuwels van die Cederberg, is Wolfkop, 'n 450 ha-reservaat met privaat kothuise en verskeie buitelug-doendinge. Die 3 kothuise is almal privaat en smelt netjies in by die ligging....

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Elandsbaai, Weskus

E'Bay Apartments bied 4 identiese selfsorg-eenhede in die Weskus. Kom beleef die hawe-aktiwiteite of geniet ons branderplankparadys. E'bay Apartments is die ideale plek gedurende die Weskus se veldblomseisoen. Eland...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Elandsbaai, Weskus

Straw House is 'n strandhuis wat deur 'n argitek ontwerp en met strooibale gebou is. Die huis bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf in Elandsbaai aan Suid-Afrika se Weskus. Die huis is in Elandsbaai, sowat 3 ure se...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 210
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Elandsbaai, Weskus

Ons Huisie lê in die oulike visserdorpie Elandsbaai aan die Kaapse Weskus. Nabygeleë besienswaardighede sluit Verlorenvlei, Bird Island Reservaat, Elandsbaai-strand en die Kaapse Weskus Biosfeerreservaat in. Ons...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elandsbaai, Weskus

Straw Shack is stapafstand van die strand af en dit is in Elandsbaai geleë. Dit bied selfsorgverblyf in 'n rustieke houthuisie wat ideaal is vir 'n rustige wegbreek vir branderplankryers. Dié Weskusstyl-kothuis ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 399 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za