Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clifton Second Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clifton Second Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton Second Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clifton Second Beach

20% af Aanbod!
VanafR1 650
R1 320
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Place on the Bay Self-catering bestaan uit selfsorgwoonstelle wat oorkant Kampsbaai se strand in Kaapstad geleë is waar gaste die manjifieke strande van die Atlantiese kus kan ervaar, asemrowende en ongestoorde uit...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Athol Views Studio is ’n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in ’n stil cul-de-sac in die gesogte Kaapstadse voorstad, Kampsbaai. Die moderne ontwerpte ateljeewoonstel is oopplan met ’n slaapkamerarea...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bantrybaai, Wes-Kaap

307 Seacliffe is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelblok in Bantrybaai, Kaapstad. Die gebou is net 5 minute vanaf die Seepunt-Pavilion en Clifton se strand, en 10 minute vanaf Kampsbaai. Die woonstel is ten ...

20% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 280
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Apartments on the Bay is direk op die seefront in Kampsbaai geleë - een van Kaapstad se mees byderwetse voorstede. Apartments on the Bay het 'n swembad, gratis WiFi en verblyf met 'n balkon en 'n uitsig oor die Atl...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bantrybaai, Wes-Kaap

Seacliff Apartment 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n luukse drieslaapkamer-woonstel met ’n privaat swembad. Die woonstel is in ’n geskiedkundige gebou in Bantrybaai met ’n uitsig oor die see en die oml...

Vanaf
R2 990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bantrybaai, Wes-Kaap

Seacliff Apartment 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n tweeslaapkamerwoonstel in Bantrybaai. Die woonstel is in ’n geskiedkundige gebou met ’n uitsig oor die see en die omliggende area. Die eenheid is naby...

Vanaf
R2 990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bantrybaai, Wes-Kaap

Seacliff Apartment 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n tweeslaapkamer-woonstel in Bantrybaai. Die woonstel is in ’n geskiedkundige gebou met ’n uitsig oor die see en die omliggende area. Die eenheid is nab...

Vanaf
R3 985
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bantrybaai, Wes-Kaap

Condo Odessa is in Bantrybaai met sy rotsagtige kuslyn, net 'n entjie van restaurante, kroeë en pragtige kuspaadjies af geleë. Die eenheid is net 5 minute se ry van die V&A Waterfront, 10 minute van Tafelberg se k...

35% af Aanbod!
VanafR2 400
R1 560
per nag (plek vir 2)
B&B in Seepunt, Wes-Kaap

O on Kloof Boutique Hotel & Spa is 'n gesofistikeerde toevlugsoord in die stad en bied puik akkommodasie aan Kaapstad se Atlantiese kus. By O on Kloof Boutique Hotel & Spa word glansende stedelike ontwerp soomloos v...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bantrybaai, Wes-Kaap

Enchanted Guest House is geleë in die hartjie van Bantry Bay waar die see, berg en stad pragtig vervleg is. Hierdie Victoriaanse huis het 'n kalm en vreedsame atmosfeer wat jou so tuis sal laat voel soos by jou eie...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Camps Bay Beach Apartment is 'n onlangs opgeknapte tweeslaapkamerwoonstel wat slegs 'n blok vanaf Kampsbaai se strand geleë is. Gaste kan binne minute op die strand of by winkels en restaurante wees. Daar is 'n g...

Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Edgewater House is 'n selfsorghuis in die luukse buurt Bantry Bay in Kaapstad. Die eiendom is naby restaurante, kroeë en die Seepuntpromenade. Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 s...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Hotel in Fresnaye, Wes-Kaap

Die Grande Kloof Boutique Hotel word privaat besit en bestuur en is 'n lieflike vakansiebestemming in die luukse woonbuurt Fresnaye aan die Atlantiese kus van Kaapstad. Daar is 27 eenhede met slaapplek vir altesaam...

Vanaf
R1 930
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Beachside is ontwerp om jou die allerbeste gemak en geriewe te bied. Ons oopplan-leefwyse weerspieël ware Suid-Afrikaanse styl. Ons is slegs 2 minute vanaf Kampsbaai se strand en kyk uit oor die asemrowende Twaalf ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kampsbaai, Wes-Kaap

The Bay Hotel is in Kampsbaai geleë. Dié stad is veral bekend vir sy goeie klimaat, natuurtonele, ongerepte strande, markies, fauna, flora en die ikoniese Tafelberg en Robbeneiland. Dit is ideaal vir gaste wat op ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45 van 4927 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za