Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clifton Second Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clifton Second Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton Second Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clifton Second Beach

Vanaf
R398
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Seepunt, Wes-Kaap

Motown By Mojo is 'n ongekunstelde en lewendige rugsakreisigerslosies wat steeds met al karakter van die drieverdieping-woonstelkompleks wat dit eens was spog. Die rugsakreisigerslosies is 'n versameling eksentriek...

Vanaf
R4 961
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kampsbaai, Wes-Kaap

Ons verwelkom jou by Azamare en wens jou wonderlike verblyf toe. WONING: Azamare is aan die Suidelikste punte van Afrika geleë, in die prentjiemooi Kampsbaai en omring deur die Twaalf Apostels, Tafelberg en die At...

45% af Aanbod!
VanafR2 250
R1 238
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upper Gardens, Wes-Kaap

Rosedene Gastehuis is ideaal teen die rustige Tafelberg-hange geleë. Hier word jy wakker met voëls wat sing, maar dit is ook stapafstand vanaf Kaapstad se "uiteet-myl", en minute vanaf die middestad, Waterfront en...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seepunt, Wes-Kaap

Villa Rosa is 'n bekoorlike Victoriaanse villa wat onder Leeukop se wakende oog geleë is. Hierdie boetiekverblyf is perfek in Seepunt, 'n gerieflike stappie van die strand af. Ons bied gemaklike beddens met uitstek...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kampsbaai, Wes-Kaap

Beta Beach Guest House bied gerieflike gastehuisverblyf in ’n lieflike huis in Bakoven, slegs 16 minute se stap na Kampsbaai en die promenade met verskeie winkels, restaurante en kroeë. Die gastehuis is vernoem n...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

First Group Riviera Suites is ideaal geleë op Seepunt se miljoenêrsmyl en dit word omring deur nagklubs, strande, restaurante en sportsgeriewe in Kaapstad. Die verblyf is geskik vir gesinsvakansies en sakereise....

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Ravensteyn is 'n selfsorg-villa in Kampsbaai, in Kaapstad. Die eiendom is 2 km van die strand af, waar daar restaurante, kroeë en winkels is om te besoek. Die verblyf het verskillende verdiepings en slaapplek vir ...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Beta Villa is 'n selfsorghuis in die luukse Bakoven in Kaapstad. Dié villa spog met direkte en privaat toegang tot die strand en is ook net 1,3 km vanaf Kampsbaaistrand. Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

209 Harbour Lights is ‘n selfsorgwoonstel in Tamboerskloof teen Seinheuwel se hange met ‘n ongelooflike uitsig oor die stad en op Tafelberg. Dié woonstel het slaapplek vir 2 en bied ‘n dubbelbed en ‘n bad...

10% af Aanbod!
VanafR1 550
R1 395
per nag, vir 2 mense
B&B in Upper Gardens, Wes-Kaap

Cape Paradise Lodge skuil hoog bo die stil buurt Higgovale. Gaste kan hul verkennings in Kaapstad hiér teen die hange van Tafelberg begin. Die vriendelike gashere sal gaste dadelik tuis laat voel en het die ervarin...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

St John's Sea Point is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Seepunt, Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë naby Seepunt se promenade, Milton-strand, restaurante en winkels in die area. Die woonstel het ...

Vanaf
R1 570
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Seepunt, Wes-Kaap

Sweet Ocean View Gastehuis is in Seepunt in Kaapstad. Verblyf word gebied in 'n pragtige Kaapse herehuis wat spog met 'n stylvolle, moderne interieur. Elk van die 4 kamers is uniek ingerig en beskik oor 'n en suit...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 250
R813
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Sweetest Apartments is 'n versameling pragtig gerestoureerde eenhede wat met die eeuwisseling gebou is. Verblyf is beskikbaar in 'n 5 eenhede met slaapplek vir 16 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n luukse leefarea e...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

VIP Cape Lodge is 'n privaat gastehuis in Gardens aan die voet van Tafelberg in Kaapstad. Dit is die ideale plek om tuis te gaan terwyl jy Kaapstad en die omliggende omgewing verken. Die eienaar bly in die boonste e...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Radium Hall Guest House is geleë teen Leeukop se hang by Kaapstad en het asemrowende uitsigte op Tafelberg. Hierdie moderne huis is onlangs gebou en stylvol versier met 'n eenvoudige moderne argitektuur, pragtige a...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Victoria's Cove is 'n selfsorgwoonstel met interieur wat 'n strandgevoel weergee. Dit is in die hartjie van Bakoven en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind op die slaapbank in die woonkamer. Victoria's Cove...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Stunning Luxury Garden Cottage is op die eienaar se perseel in die hartjie van Seepunt, Kaapstad, geleë. Die eenheid is 800 m vanaf Seepunt-promenade, Milton-strand en 'n verskeidenheid restaurante. Die oopplan-k...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Blue Views Penthouse 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks in Bakoven, Kaapstad. Dié kompleks is 1 km vanaf Kampsbaai se strand, restaurante en winkels. Dié ruim woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 bad...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Blue Views Penthouse 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks in Bakoven, Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë binne 1 km vanaf Kampsbaai se strand, restaurante en winkels. Dié smaakvol versierde ruim woo...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

38 Edinburgh is 'n selfsorgwoonstel teen die Atlantiese kus, 100 m vanaf Kusweg-boulevard en die Seepunt Promenade. Dis ook naby die V&A Waterfront, Kaapstadstadion, die middestad en Kampsbaai se strande. Dié woon...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 121 tot 140 van 4925 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za