Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Ticketpro Dome besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Ticketpro Dome.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Ticketpro Dome akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Ticketpro Dome

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R765
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randburg, Sundowner

Aries Apartment is 'n luukse dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in Randburg. Die woonstel kyk uit oor die lowerryke tuin en swembad. Die ruim woonstel het sy eie privaat ingang, slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1...

Vanaf
R395
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Sonnedal, Johannesburg

Peaceful Valley Bordering the City is 'n ruim tuiste in 'n welige vallei in Northriding, Johannesburg. Dit is net 3 blokke vanaf Northgate Shopping Mall en die Ticketpro Dome. Monte Casino is sowat 7 km van ons af e...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonnedal, Johannesburg

Klip-Els Guest Lodge is in Northriding, 'n stil voorstad van Randburg in Johannesburg geleë. Rustigheid heers op dié eiendom van 3 hektaar waar vriende, paartjies en gesinne kan ontspan terwyl hulle naby verskeie ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Sonnedal, Johannesburg

Green Pascua bied gerieflike verblyf in 'n lieflike B&B in 'n weelderige tuin in Northriding. Die B&B is in die noordelike buitewyke van Johannesburg, 2 km vanaf die Ticketpro Dome by Northgate. Green Pascua bied 'n...

Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 2)
B&B in Sonnedal, Johannesburg

North Haven Country Estate is 'n rustige bosveldwegbreek tussen inheemse bome, maar tog gerieflik naby die gejaag en geraas van die stad. North Haven het asemrowende uitsigte wat tot by die Magalies Koppies strek en...

Vanaf
R685
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Northwold

Northwold Comfort Living is in Northworld geleë en bied gerieflike oornagverblyf vir sakereisigers, paartjies en gesinne. Gaste kan tussen 4 suites met privaat ingange kies. Die suites het 2 enkelbeddens, 'n koni...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Roodepoort, Johannesburg

Ivy Apartments is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir paartjies of sakereisigers op die lieflike Jackal Creek Gholflandgoed. Dié woonstel is op die tweede vloer en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badka...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Roodepoort, Johannesburg

JoziStay - 51 Oakmont Jackal Creek Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Roodepoort. Dié veilige kompleks spog met heelwat geriewe en is lekker naby verskeie besienswaa...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R713
per nag, vir 2 mense
Hotel in Randpark Ridge, Sonnedal

The Gardens Venue Boutique Hotel is in die hartjie van North Riding versteek en spog met pragtige tuine, fantastiese uitsigte en eksklusiewe en suite-kamers met moderne flair. Die hotel het 'n uitsig oor die Ticketp...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Roodepoort, Johannesburg

26 Muirfield Jackal Creek Apartment is op die veilige Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Roodepoort geleë. Die landgoed spog met 'n luukse 18 putjie-gholfbaan, 'n klubhuis, gimnasium, swembaddens, 'n geson...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2475 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za