Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Ticketpro Dome besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Ticketpro Dome.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Ticketpro Dome akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Ticketpro Dome

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 050
R945
per nag, vir 3 mense
B&B in Randburg, Johannesburg

Comfort Zone is ’n privaat woonstel in die rustige, lowerryke woonbuurt Randparkrif in Randburg, wat sentraal is aan sakebestemmings, gewilde plekke en die Randpark Gholfbaan. Hierdie woonstel bied ’n skoon, ger...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Fontainebleau

The Lemon Tree Self-Catering is in Randburg in Gauteng geleë. Ons spesialiseer in kort of langer verblyf vir vakansies, sakereise en gaste wat trek. Randburg is in die noordweste van Johannesburg geleë wat gewild ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bryanston, Johannesburg

Shepherd Lodge bied luukse verblyf in die gewilde area, Bryanston-Wes, in Sandton. Dié pragtige eiendom skuil in 'n tuin en is die ideale plek vir rustige verblyf. Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers en 'n dor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Hotel in Randburg, Ruiterhof

Road Lodge Randburg bied gerieflike, bekostigbare verblyf naby verskeie sportgeriewe, skole, handel-, sake- en vermaaksentrums insluitend die Ticketpro Dome wat bekend is vir die verskeidenheid funksies en konferens...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Ruiterhof

Hugo House is ’n selfsorgkothuis op die gasheer se eiendom in ’n veilige woonbuurt in Randburg. Hierdie eiendom is die ideale oornagstop vir gaste en route na verskeie geriewe en besienswaardighede. Hierdie kle...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonnedal, Johannesburg

Kismet Farm is 'n unieke plattelandse bestemming in Muldersdrift, Gauteng. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is ideaal vir gaste wat die Wieg van die Mensdom wil besoek,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 240
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sonnedal, Krugersdorp

Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa is tussen groen heuwels en fonteine geleë met inheemse voëls en majestueuse, ou bome. Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa nooi gaste uit om eksklusiwiteit met 'n versk...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bryanston, Epsom Down

Dikalo Highston bied B&B-verblyf in Bryanston. Die gastehuis is naby Nicol Way-winkelsentrum, Bryan Park-winkelsentrum, Rockets Bryanston en ander besienswaardighede in die omgewing. Dikalo Highston het 7 kamers wa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Ruiterhof

Harken House bied 'n Toskaanse gevoel in die middel van Randburg se voorstede. Dit is 'n uitstekend gemeubileerde woonstel met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n oond indien gaste hou van bak. Die badkamer h...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Honeydew Manor, Harveston

JoziStay - 58 Savannah Lodge Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Honeydew Manor, Roodepoort. Die kompleks is naby al die hoofpaaie en inkopiesentrums. Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 2268 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]