Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Ticketpro Dome besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Ticketpro Dome.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Ticketpro Dome akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Ticketpro Dome

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Randburg, Olivedale

Birch Tree B&B is 'n huislike B&B in Olivedale in Randburg wat skoon en gasvrye verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers bied. Ons gastehuis het 4 gemaklike slaapkamers en 1 selfsorg-eenheid wat slaapplek vi 8 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randburg, Olivedale

The Grey Hornbill is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Randburg, 'n welvarende woonbuurt in Johannesburg. Dis naby die Netcare Olivedale Hospitaal, verskeie winkelsentrums, hospitale en ander besiensw...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Randburg, Olivedale

Littlefield Luxury Suite is in Randburg in Johannesburg geleë en bied 'n suite met slaapplek vir 5 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed, dubbelslaapbank en 'n enkelbed in die groot hoofslaapkamer. Die suite het ...

Vanaf
R1 495
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Noordhang

Amberhall Guesthouse is in die Johannesburg se Noordelike Voorstede geleë en bied gerieflike verblyf in ’n smaakvol versierde gastehuis wat ontwerp is om aan die behoeftes van sakereisigers en vakansiegangers te ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Randburg, Noordhang

Blue Crane Lodge, in Bellairsstraat 98A, North Riding, met rustige tuine en volop voëllewe is ideaal geskik vir sakereisigers en toeriste. dis in 'n veilige meenthuiskompleks, 'n gevestigde oase in die middel van '...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale, Randburg

Ninety North Guest House is 'n luukse gastehuis in Ferndale, naby aan Sandton, Cresta, Randburg en Bryanston. Ons is heeltemal toegewy tot ons gaste en die verblyf wat ons bied is ideaal vir sake- en vakansiereisige...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ferndale, Randburg

Amoris Guesthouse bied gastekamers in Randburg, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal geleë naby winkels, restaurante en ander geriewe in die area. Verblyf by Amoris Guesthouse beskik oor 5 slaapkamers. Elke kame...

Vanaf
R715
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sonnedal, Johannesburg

Cosmo Lodge is 'n sakpas-gastehuis wat hartlike gasvryheid, persoonlike diens en 'n gesellige atmosfeer aan alle internasionale reisigers, sakereisigers en vakansiegangers bied. Al die kamers in die lodge het kera...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Randburg, Noordhang

DTE BnB is 'n ruim selfsorg-eenheid vir 4 in 'n Toskaanse kompleks in Randburg. Dié dupleks beskik oor 2 kamers met dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en handstort. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Randpark Ridge

Vanilla Guesthouse bied B&B-verblyf in Randpark Ridge (ontbyt kos ekstra). Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Die verblyf by Vanilla Guestho...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 2437 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za