Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cullinan Big Hole besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cullinan Big Hole.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cullinan Big Hole akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cullinan Big Hole

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Woodlands Game Lodge is in die ongerepte Bobbejaansberg Privaat Natuurreservaat in Gauteng se Dinokeng-omgewing net 23 km vanaf Pretoria geleë. Die lodge bied verblyf in 'n verskeidenheid kamers, elk met 'n konin...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silver Lakes, Pretoria-Oos

Silver Palms Guest House skuil in die pragtige Silver Lakes Golf and Country Estate in die ooste van Pretoria. Ons is sentraal geleë, lekker naby talle winkelsentrums, puik restaurante, en geriewe, en ons gaste het...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Roodeplaat, Pretoria

Bianca’s Bed & Breakfast is in die Noordooste van Pretoria/Tshwane geleë. Dis die perfekte gehalteverblyf vir die reisiger (vir besigheid of plesier) wat op soek is na 'n veilige, gerieflike omgewing en ’n skoo...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Five Pebbles op Piece of Africa is sowat 30 km Noord-Oos van Pretoria in die Boekenhoutskloof-area op 'n klein bosveldplasie geleë. Die verblyf is deel van die groter Dinokeng area. LW dat dit nie in die Dinokeng N...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Silver Stream Studio bied gehalteverblyf in 'n uiters veilige omgewing, Hazeldean, Pretoria aan paartjies of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge, besienswaardighede en verskeie trou-v...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Big in Africa Lodge is 'n ongekunstelde lodge in die dorp met 'n bosveld-atmosfeer - ideaal vir 'n rustige wegbreek! Die lodge het 3 rustieke chalets met grasdakke en en suite-badkamers. Een van die chalets (Timbav...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

The Links Corporate Guest House is op die Silver Lakes Gholflandgoed in Pretoria. Dié gastehuis bied ‘n ongelooflike uitsig oor die gholflandgoed, meer en tuin. Daar is 3 kamerkategorieë en elke kamer het ‘n ...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
B&B in Shere, Pretoria-Oos

14 Tygerberg Country Estate bied 'n moderne gastekamer vir 1 tot 2 gaste in Shere. Die gastekamer het 'n privaat ingang en is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar i...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Beka Idube is geleë in De Wagensdrift, Gauteng, en bied luukse selfsorg-tentverblyf. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en paartjies wat smag na ontvlugting van die stad se gedruis af. Bring vir jou 'n boek en 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Boschkop Bed and Breakfast is in Pretoria-oos geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Gaste kan kies tussen kamers wat elkeen slaapplek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 2085 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]