Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cullinan Big Hole besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cullinan Big Hole.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cullinan Big Hole akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cullinan Big Hole

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Kwintaba is 'n bekoorlike kothuis in 'n reservaat langs die Dinokeng Wildreservaat. Die area is 'n gewilde toeristebestemming en is ryk aan kultuur, geskiedenis en diere. Dié eenslaapkamerkothuis het slaapplek vir...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Lethula is in die prentjiemooi Leeuwkloofvallei Bewarea langs die bekende Dinokeng Wildreservaat geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-chalets met slaapplek vir 4 of 6 gaste aangebied. Die chalet met slaapplek vir 6 b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Shere, Pretoria-Oos

Mountain Manor Guest House and Day spa skuil in 'n stil deel aan die ooste van Pretoria net vanaf Lynnwood-weg. Verblyf beskik oor 7 luukse en suite-kamers. Elke suite het lugversorging, DStv, tee- en koffiemaakge...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wapadrand Security Village, Pretoria-Oos

Wapadrand Cottage bied knus selfsorg-akkommodasie in 'n rustige omgewing in Wapadrand Security Village in Pretoria-Oos. Dis net 3 km vanaf Die Wilgers Hospitaal, naby inkopiesentrums en restaurante en is binne makli...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

The Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis wat op 'n residensiële perseel is aan. Die eienaars bly op die perseel. Dié verblyf is in De Wilgers in Pretoria. Die kothuis het slaapplek v...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in La Montagne, Meyerspark

Touraco Guesthouse is in 'n stil en rustige doodloopstraat in 'n woonbuurt in die ooste van Pretoria geleë. 'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Touraco. Ons waarborg 'n uitstaande B&B-ervaring. "Wir sprechen Deu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
B&B in Pretoria-Oos, Meyerspark

Joan's Garden Cottage is ’n knus tuinkothuis vir 2 gaste in Murrayfield, Pretoria. Die kothuis beskik oor 2 enkelbeddens en het ’n privaat badkamer met ’n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wapadrand, Pretoria-Oos

Jopasso Guest House is 'n luukse gastehuis wat aan die voet van die Bronberge in Pretoria se oostelike voorstede geleë is. Dié gastehuis bied gasvryheid, privaatheid, gerief en skouspelagtige uitsigte en 'n inheem...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Shere, Pretoria-Oos

Sherewood Lodge is 'n boetiek-gastehuis wat in Shere in Pretoria geleë is en 10 individueel gemeubileerde kamers asook 2 konferensielokale bied. Kenmerkend aan die lodge is die lowerryke plantegroei met koors-, rot...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Villa Amor is gerieflik geleë in Pretoria-Oos naby moderne geriewe, maar met 'n kenmerkende plattelandse atmosfeer. Dit is een van die stad se mees elegante gastehuise. Villa Amor is tussen welige tuine geleë en b...

Vanaf
R1 630
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pretoria, Gauteng

Pure Joy Lodge is gevestig as een van die min eksklusiewe lodge en konferensie-venues in Gauteng. Ons het reeds erkenning ontvang van SATour, TGCSA (4-ster gradering), AA en NAA. Pure Joy bied ons gaste 'n buitemuur...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Windmills Rest is in Shere in Pretoria en bied verskeie eenhede met slaapplek vir 2 - 4 gaste. Gaste kan een van 4 kamers bespreek: Biko, Thuli, Thambo of Hani. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat ingang, 'n k...

10% af Weeksdae!
VanafR420
R378
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Montagne, Meyerspark

Ferreira's Guesthouse is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in 'n stil area in La Montagne, Pretoria. Gaste se privaatheid word gerespekteer aangesien die woonstel semi-losstaande van die hoofhuis is. Di...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

KammaFrans is 'n prentjiemooi, elegante, plattelandse gastehuis wat luukse verblyf in Pretoria-Oos in Lynnwoodstraat na aan die N4-hoofweg bied. Dié gastehuis bied gaste opsies van en suite-kamers, elk met hulle ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pretoria, Gauteng

Pumulani, 'n Ndebele woord vir "wees rustig", is deur die Louw-gesin omtrent 50 jaar gelede gekoop. Die plaashuis is gebou in 1945 en staan nog statig tot vandag toe. Daar is verskeie verblyf-opsies om van te kies ...

Vanaf
R998
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Mahala View Lodge is 30 km noord van Cullinan langs die Dinokeng Wildreservaat geleë. Dié wildreservaat spog met die Groot 5. Dié lodge het 8 selfsorg-chalets. Die 2 dubbelverdieping-eenhede is perfek vir gesinn...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wapadrand, Pretoria-Oos

Nana's Grace Gastehuis bied selfsorgverblyf 1,7 km vanaf Wilgers Hospitaal, en ongeveer 5,5 km van Pretoria-Oos Hospitaal, 3,6 km van Faerie Glen Hospitaal, en 4,7 km van Time Square Casino en Sun Arena af. Die Grov...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Wilgers, Pretoria-Oos

Ontsnap uit die stad en ontspan in 'n aangename omgewing omring deur 'n swembad, koi-dammetjie en tuin-gazebo in 'n welige tuin vol broodbome, palmnbome en blomme. Willows Guest House is pragtig gemeubileer en is 'n...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Die Woestynroos Gastehuis skuil in die woonbuurt Zwavelpoort in Pretoria. Dié gastehuis het 6 dubbelkamers en 1 wittebrood-suite. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, en ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

485 on Teresa bied bekoorlike selfsorg-eenhede in die stil buurt, The Willows, in Pretoria. Die eenhede is op die grondverdieping op 'n sekuriteitslandgoed en skuil in die verste hoekie van die eienaar se perseel. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 101 tot 120 van 2262 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za