Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cullinan Big Hole besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cullinan Big Hole.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cullinan Big Hole akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cullinan Big Hole

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silver Lakes, Pretoria-Oos

Casa Flora is 'n luukse gastehuis wat geleë is in die gesogte en luukse Silver Lakes, 'n gholflandgoed met toegangsbeheer oos van Pretoria. Kies een van hierdie unieke selfsorg-, standaard-, luukse, eksklusiewe of ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

Ons is trots op die feit dat ons nét die beste aan ons gaste bied en dit is waarom talle oorsese en plaaslike besoekers asook sakereisigers ons bo ander akkommodasie verkies. Foundry Guest Lodge is 'n luukse gasteh...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Oord in Pretoria-Oos, Pretoria

Tshinakie Family Resort Mooiplaats is die ideale wegbreekplekkie vir paartjies of gesinne in Mooiplaats, Pretoria-Oos. Die oord bied 'n asemrowende uitsig op die berge. Selfsorgverblyf word aangebied in grasdak-cha...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Tussen-I-Bome Guest Farm is 'n bekoorlike ossewa-oord en venue net 30 minute, of 26 km, buite Montana in Pretoria op die R573 KwaMahlango/Moloto-pad. Ons ligging in die Bobbejaansberge bied 'n unieke venue vir troue...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Pinedew Guesthouse is noordoos van Pretoria en bied gemaklike B&B-akkommodasie waar die oordeelkundige reisiger die rustige atmosfeer van die platteland met al die moderne geriewe in die nabyheid kan geniet. Of dit ...

20% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Malibu Country Lodge is net buite Pretoria naby Roodeplaat Dam in Kameeldrift-Oos langs Sefako Makgato-rylaan (vootheen Zambezi-rylaan) geleë. Dié lodge is op ’n privaat plaas en verskaf oornagverblyf, wegbreke,...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Retro Motel is 'n uitloopsel van ons oorspronklike venue, Retro Café, weens die gewildheid daarvan. Ons naam sê dit alles - 'n knus plekkie in Kameeldrift - Oos, en route na Dinokeng, Pretoria, waar die tyd nie ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roodeplaat, Pretoria

Didikai Gastehuis en Kunstsentrum is naby die Roodeplaatdam, 9,3 km vanaf die Sefako Makgatho-afrit op die N1 geleë. Dit bied 'n gemeenskaplike plonspoel en braaigeriewe in 'n pragtige inheemse tuin met 'n groot ve...

Vanaf
R2 040
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Kievits Kroon Country Estate is in Kameeldrift-Oos, Roodeplaat, en bied gemaklike, maar luukse verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dit is net 60 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié pragti...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Mvumbi Accommodation is 'n knus, gesellige gastehuis met selfsorg- en oornagverblyf in die hartjie van Kameeldrift, minder as 20 km van die vernaamste winkels en restaurante af, en ook net 20 km van Pretoria se midd...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 2085 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]