Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Shark Bookings besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Shark Bookings.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shark Bookings akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Shark Bookings

15% af Aanbod!
VanafR700
R595
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gansbaai, Wes-Kaap

Bly Bietjie bied gerieflike oornagverblyf vir 4 gaste in Gansbaai. Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed in. Daar is 'n stapelbed en ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gansbaai, Wes-Kaap

Du Toit Self-catering is 'n woonstel vir 4 gaste in Gansbaai. Die woonstelletjie is op dieselfde perseel as die hoofhuis en het sy eie ingang. Dit het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Da...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Rugsakreisigerslosies in Gansbaai, Wes-Kaap

Gansbaai Fisherman's Paradise is in Gansbaai en bied verblyf vir ’n gesin of groep vriende, maar is nie geskik vir kontrakteurs nie. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, besienswaardighede en doendi...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Perlemoenbaai, Wes-Kaap

28 Kolgans bied verblyf in 2 selfsorgwoonstelle aan wat ideaal is vir gesinne of 'n rustige wegbreek in Gansbaai. 28 Kolgans is gerieflik gemeubileer, en het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer beskik o...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Perlemoenbaai, Wes-Kaap

Kolgans 39 is 'n dubbelverdiepinghuis in Perlemoenbaai, stapafstand van die see af en 12 minute se stap vanaf Stanfords Cove. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is ook maklik bereikbaar. Die hoofslaapkam...

Vanaf
R430
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gansbaai, Wes-Kaap

Gansbaai Lodge & Backpackers is in Gansbaai geleë en spog met 'n luisterryke uitsig oor die ou hawe en die see. Dit is ook stapafstand vanaf al die winkels en die kroeë. Gansbaai Lodge & Backpackers bied puik ver...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gansbaai, Wes-Kaap

Fisherman's Cottage bied verblyf aan 'n groep of gesin van 6. Dié kothuis is in Gansbaai en kyk oor die see en hawe uit. Die huis het 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers met storte. Die hoofslaapkamer het 'n kon...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gansbaai, Wes-Kaap

Harbour View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n aparte woonstel met 'n privaat ingang in Gansbaai. Dié woonstel bied uitsigte oor die hawe vanaf die balkon. Dis stapafstand vanaf die hawe, winkels, restaurante e...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Perlemoenbaai, Wes-Kaap

Nels Inn is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Gansbaai. Die woonstel beskik oor 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens en 'n slaapbank vir 'n kind is beskikbaar in die sitar...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Perlemoenbaai, Wes-Kaap

85 on Park is in Perlemoenbaai langs Gansbaai geleë en bied gehalte-vakansieverblyf met maklike toegang tot die strand, winkels, restaurante en vele meer. Daar is vermaak vir die kinders by die getypoel en speelpar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 3245 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za