Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hilton College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hilton College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hilton College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hilton College

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
B&B in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Camdeboo Lodge bied B&B-verblyf aan die buitewyke van Hilton langs die Hilton-college met asemrowende uitsigte oor die Middellande en op die Drakensberge. Camdeboo Lodge bied gerieflike verblyf in 4 plaashuisstyl-...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

The Hilton Bush Lodge bied selfsorgverblyf in Afrika-bungalows en is langs die Umngeni-vallei Natuurreservaat geleë met ‘n uitsig op die Rietspruitwaterval. Dié lodge bied verblyf in verskeie kamers. Elke kamer...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Ukuthula Lodge is 'n besonderse privaat wildreservaat van 300 hektaar wat teen die hange van die Karkloof lê en 'n uitsig oor die Albert Falls-dam bied. Verblyf bestaan uit 6 selfsorgvillas, 'n kothuis, 'n Afrika-...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

Geleë in die middel van Hilton, in die Midlands Meander en naby Pietermaritzburg, lê Capulet Guest House and Conference Centre. Dit is perfek vir sakereisigers of 'n gesin op 'n vakansie. Sport-, kultuur- en klubg...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in Hilton, Hilton Gardens

66 On Monzali is in die rustige dorp Hilton, sowat 13 km van Pietermaritzburg se middestad af. Verblyf by 66 On Monzali word in 4 elegant versierde kamers aangebied. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer. 'n Kamp...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hilton, KwaZulu-Natal

Anew Hotel Hilton bied 'n ouwêreldse sjarme met moderne geriewe in die Midlands Meander en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat Pietermaritzburg besoek. Die hotel, met indrukwekkende Tudor-lyne, bied...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, Merrivale Heights

Meander In is in die hartjie van KwaZulu-Natal se Midlands en is ideaal vir gaste wat van die rumoer van die stad af wil ontsnap. Die gashere, John en Sue, bied 'n warm, vriendelike en ontspanne atmosfeer. Meander...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, KwaZulu-Natal

Sunbird Guest House bied kamers wat goed ingerig is en tuisgemaakte etes. Gaste kan ontbyt nuttig in ons unieke gazebo wat weggesteek is in ons pragtige tuin, of onder die skadu van die reuse bome op ons groot perse...

60% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

IsiKhoma-Khoma is in 'n lowerryke voorstad in die bekoorlike plattelandse dorpie Hilton geleë. Die skilderagtige Middellandse Kronkeling bied gehalte kuns, kunsvlyt, restaurante, deli's en talle werkswinkels en gew...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton Haven is in die rustige dorpie Hilton geleë. Dit is net 12 km van Pietermaritzburg af, net langs die N3-snelweg. Dit is ook na aan verskeie winkelsentrums en restaurante in die omgewing. Verblyf word aangeb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1899 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za