Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hilton College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hilton College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hilton College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hilton College

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Kusane Farm Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf hoog bo die Karkloofvallei, halfpad tussen Howick en Curry's Post op die Middellandse Kronkeling. Ons het 6 verskillende kothuise wat elkeen slaapplek vir 2 tot ...

Vanaf
R3 750
per nag, vir 15 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg Central, Manor

1 Aberfeldy bied selfsorgverblyf in ’n vyfslaapkamerhuis in Wensleydale, Pietermaritzburg. Dis net 1,7 km vanaf Scottsville-renbaan en 1,9 km vanaf Universiteit KwaZulu-Natal. Dié huis het slaapplek vir 15 in 5...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg Central, Manor

75 Woodhouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 5 slaapkamers. Die huis is in Wensleydale, Pietermaritzburg, net 1,6 km van Scottsville-renbaan en 1,8 km van die Universiteit van KwaZulu-Natal geleë. D...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottsville, KwaZulu-Natal

Tancredi B&B is bekend vir hul vriendelike, verwelkomende diens aan al hul gaste en is trots daarop. Dit is 'n gastehuis waar ons hoop jy tuis en ontspanne sal voel! Tancredi B&B is geleë in Scottsville, 'n ou woo...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottsville, KwaZulu-Natal

Casa Mia is 'n gastekamer op die eienaar se perseel in Pietermaritzburg en word op 'n B&B-basis verhuur. Die gastehuis is naby die middestad en ontspanningsgeriewe. Verblyf is beskikbaar in 1 gastekamer met slaappl...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Lions River Country Cottages is in die Natalse Middellande naby die Leeurivier geleë. Verblyf word aangebied in 3 eenhede met slaapplek vir 17 gaste. Die kothuise het ondervloerse verhitting, beddegoed, linne, bad...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wensleydale, Scottsville

MS Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n residensiële eiendom in Wensleydale, Pietermaritzburg. Daar is 'n huis met 5 slaapkamers en 'n kothuis met 2 slaapkamers op die eiendom. Dié rustige woonbuurt...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Scottsville, KwaZulu-Natal

Ontsnap van die gejaag en geraas van die stadslewe by Ascot Bush Lodge, net 'n klipgooi van die N3 af en 'n paar kilometer van Pietermaritzburg se sakekern af. Ascot Bush Lodge bied 'n unieke ervaring met 'n Afrika-...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Giverny Cottages bied selfsorg-eenhede en is op 'n prentjiemooi en rustige plaas sowat 4 km vanaf die N3 en 8 km vanaf Currys Post. Verblyf by Giverny Cottages beskik oor 2 kothuise met slaapplek vir 2 tot 4 gaste e...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Lodge in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

St Ives is 'n lodge, restaurant en trou-venue en is in Leeurivier in die pragtige KwaZulu-Natalse Middellande op die R103 geleë. Dit is 10 km van Howick af, 7 km van die Midmar-dam af, 20 minute van Pietermaritzbur...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 2005 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za