Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Langeberg Mall besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Langeberg Mall.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langeberg Mall akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Langeberg Mall

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartenbos, Mosselbaai

Innikol Hartenbos Omgewing is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks wat in die kusdorp Mosselbaai geleë is. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het dubbelbeddens. Die ge...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai

Innikol 26 Vakansie Wooneenheid is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 in Mosselbaai. Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en maak gebruik van 'n badkam...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bay View, Mosselbaai

Jan Scholtz 35678 bied selfsorgverblyf en is in die woonbuurt Bay View in die kusdorpie Mosselbaai. Die perseel is sowat 700 m vanaf die strandfront. Verblyf is beskikbaar in 2 basiese selfsorg-eenhede op die eiena...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos, Mosselbaai

Port Natal 34 bied gerieflike selfsorgverblyf in Hartenbos op die Tuinroete. Dié huis is lekker naby die veilige swemstrande en winkelsentrums. Port Natal 34 bestaan uit 2 selfsorgwoonstelle. Die eerste woonstel ...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartenbos, Mosselbaai

Hartenbos Innikol 75 is 'n grondvloerwoonstel vir 6 mense in 'n sekuriteitskompleks in Hartenbos, Mosselbaai. Die woonstel kan maksimum 4 volwassenes akkommodeer plus 2 kinders (6). Dié selfsorg woonstel het 2 sla...

Vanaf
R600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai

EnJoy @ Hartenbos bied billike verblyf in die rustige kusdorpie genaamd Hartenbos naby Mosselbaai. Dié eenheid is sentraal geleë. Dis in 'n sekuriteitskompleks naby Langeberg Mall, strande en restaurante. EnJoy @...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartenbos, Mosselbaai

Stokkiesdraai is 'n gerieflike woonstel op die grondvloer van 'n veilige kompleks in Hartenbos. Dit is die ideale plek vir 'n somervakansie. Hartenbos bied verskeie Blouvlagstrande, 'n waterpark op die seefront, fan...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartenbos, Mosselbaai

Innikol 38 is 'n woonstel op die grondvlak met slaapplek vir 4 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Hartenbos, Mosselbaai. Die woonstel is naby 'n rits winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. ...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bay View, Mosselbaai

84 on Berthold Alheit bied ruim en netjiese woonstelle in Bayview, Mosselbaai. Die woonstelle is ten volle toegerus. Verblyf is in 'n woonstel op die boonste verdieping en 'n ateljee op die onderste verdieping. Alb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bay View, Mosselbaai

The Urban is 'n byderwetse selfsorgvilla in die hartjie van Hartenbos. Die huis is sentraal geleë, naby verskeie restaurante, winkels, die strand en die Langeberg-winkelsentrum. Dié Urban Villa beskik oor 3 gerie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2425 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]