Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life Beacon Bay Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Beacon Bay Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Beacon Bay Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Beacon Bay Hospital

Vanaf
R786
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Beacon Bay

Die Amazing Grace Guesthouse is in Beacon Bay, Oos-Londen, slegs 5 km vanaf die sakekern en 8 km vanaf Oos-Londen Lughawe. Die gastehuis is naby Eskom Park en die Retail Park-winkelsentrum. Verblyf word in koningi...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Beacon Bay

The Garden Guest House is 'n sentrale, veilige en moderne gastehuis in die hartjie van die bekende Beaconbaai in Oos-Londen. Die gastehuis is naby verskeie strande, winkels, restaurante, vulstasies en vermaakgeriewe...

Vanaf
R1 475
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Beacon Bay

Beacon Bay Self-Catering bied gehalteverblyf aan sakereisigers of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, hospitale en net ’n kort ent se ry na die strand. Dié eenheid is op ’n inwonende perse...

Vanaf
R504
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Londen, Buffelstad

theSolution BnB het 'n uitsig oor 'n subtropiese vallei wat lei na die Nahoonrivier. Visarende broei teen die kranse van die rivier en hul kenmerkende krete kan dikwels in die verte gehoor word. Die stil, welige omg...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Londen, Buffelstad

Arbour Lodge is in 'n stil straat in Beacon Bay sowat 2 km vanaf Bonza Bay Beach en die riviermonding af. Die lodge het lieflike uitsigte oor die veld met die see in die agtergrond. Daar is suites met 1, 2 en 3 sl...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Buffelstad

Amalutia is 'n pragtige gastehuis in Beaconhurst, en bied gaste 'n keuse uit 5 eenhede wat gerieflik gemeubileer is om slaapplek aan 1 tot 6 gaste te bied. Die eenhede het elkeen 'n dubbelbed en privaat badkamer m...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Londen, Beacon Bay

Parrot Peek Inn is in die stil voorstad Beaconbaai in Oos-Londen geleë. Oos-Londen is 'n gewilde stad aan die Oos-Kaap se Sonskynkus. Die verblyf word in 5 eenhede aangebied wat elkeen oor sy eie ingang beskik. Da...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Beacon Bay

Second Best Accommodation is op die eienaar se perseel in 'n stil woonbuurt, Beaconhurst in Oos-Londen. Verblyf is in 2 gaste suites beskikbaar en bied slaapplek vir 3 volwassenes in die een eenheid en 2 volwassene...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Londen, Beacon Bay

TeBeacon Accommodation bied privaat en gerieflike selfsorg- en B&B-verblyf in die hartjie van Beacon Bay. Ons luukse eenhede is lugtig en ruim wat dit besonder gerieflik maak. Daar is 11 eenhede wat ideaal vir sake...

15% af Aanbod!
VanafR590
R502
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Oos-Londen, Buffelstad

Rivermead Accommodation is 'n gastekamer op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed aan die Nahoonrivier in Nahoonvallei, Oos-Londen. Die eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Verblyf word in ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 295 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]