Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Life Beacon Bay Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Beacon Bay Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Beacon Bay Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Beacon Bay Hospital

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Gonubie, Oos-Londen

7 Rainbird is 'n B&B in Gonubie, 'n vakansiebestemming naby Oos-Londen wat al hoe meer gewild raak. Dit is die perfekte plekkie om te bly vir 'n sakereis, vakansie, sportgeleentheid, familie-besoek of selfs net as '...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Gonubie, Oos-Londen

Tidewaters River Lodge is langs die Gonubierivier in Gonubie geleë en dit is waarlik 'n voël- en natuurliefhebber se paradys. Die lodge fokus spesifiek op die oordeelkundige sakereisiger of vakansieganger. Dit is ...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R325
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie, Oos-Londen

Seventh Ave Gonubie bied 3 moderne en toegeruste woonstelle wat perfek is vir 'n gesinsvakansie, wegbreek as a paartjie, of sakereisigers. Die woonstelle is sentraal naby die Hoofstraat in Gonubie in Oos-Londen gele...

Vanaf
R899
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Southernwood

Park Place Boutique Guesthouse is 'n gesofistikeerde, Victoriaanse herehuis in die hartjie van Oos-Londen, die toegangspoort tot die Sonskynkus en die Wildekus aan Suid-Afrika se Oos-Kus. Park Place het 'n presiden...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Gonubie, Oos-Londen

Benri B&B Self-catering is 'n 4-ster-instansie op die Oceanway Road in Gonubie, wat langs die kus loop. Vissermanne, drawwers en wandelaars kan hier rustig wegbreek van die stadsgewoel. Dié drieverdieping-gastehui...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gonubie, Oos-Londen

Hierdie topklas, luuks-gemeubileerde gastehuis het asemrowende uitsigte. As jy op soek is na 'n plekkie waar jy jou kop kan neer lê, vêr van die druisende skares af, is Cloud 9 nét die plek vir jou. Elke kamer h...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gonubie, Oos-Londen

Oceanway Accommodation is deel van Benri B&B. Dis in Gonubie, 'n gewilde vakansiebestemming aan die Oos-Kaapse kus, sowat 20 km van Oos-Londen af. Verblyf beskik oor 6 eenhede wat geskik is vir 20 gaste. Elke eenh...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Buffelstad

1st Class Manor B&B is 'n bekoorlike instansie in Belgravia, 'n bekoorlike woonbuurt in Oos-Londen. Die gastehuis het 7 standaardkamers en 2 gesinskamers. Al die kamers het en suite-badkamers, DStv, plafonwaaiers ...

Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Gonubie, Oos-Londen

Ivy Cottage is 'n lieflike selfsorg-eenheid op die eienaar se erf in Gonubie, Oos-Londen. Dit is ideaal vir 2 tot 3 persone wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek na aan verskeie geriewe. Die eenheid is smaakvol ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Quigney Beach, Oos-Londen

African Dreams Bed & Breakfast is 'n instansie wat deur 'n familie besit en bedryf word in Quigney, een van Oos-Londen se oudste en mees historiese woonbuurte. Dié B&B bied verblyf aan sakereisigers, gesinne wat 'n...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Quigney Beach, Oos-Londen

The Hampton Exclusive Guest House is in Oos-Londen se kusvoorstad Quigney, en dit is stapafstand van die strand af. Die gastehuis bied gerieflike verblyf, gratis WiFi en uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die verblyf...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Quigney Beach, Oos-Londen

The Paralian bied B&B-verblyf op Oos-Londen se strandfront. Die gastehuis is net 5 minute vanaf Oos-Londen Gholfklub en die hawe geleë. Verblyf by The Paralian beskik oor 12 kamers wat uniek versier is. Elke kamer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie, Oos-Londen

Bon à Vie is in Gonubie, 'n ontluikende en gewilde vakansiebestemming naby Oos-Londen. Dit is die perfekte plek vir sakereise, vakansie, sportgebeure, besoeke aan familielede of net om oor te bly! Ons kan ook grote...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
B&B in Gonubie, Oos-Londen

Chanteclear B&B is langs die ongerepte strande van Gonubie in Oos-Londen geleë en sal jou so tuis soos by jou eie huis laat voel. 'n Plek om te ontspan en van jou sorge te vergeet. Laat die die suisende klank van d...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Gonubie, Oos-Londen

11 On 7 Gonubie is in Gonubie, 'n klein kusdorpie langs die riviermonding van die Gonubierivier, net 8 km vanaf Oos-Londen. Dié dorpie bied skilderagtige wandelpaadjies, pragtige uitsigte oor die see- en strandmeer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 121 tot 135 van 293 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za