Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Life Wilgers Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Wilgers Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Wilgers Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Wilgers Hospital

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

Wilgers Guest House bestaan uit 'n huis met 3 slaapkamers vir gesinne en 5 aparte eenhede. Ons het slaapplek vir 21 gaste in 5 eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n volledige kombuisie met 'n mikrogo...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Die Wilgers

The Willows Boutique Hotel is op 'n 2 hektaar landgoed teen die Bronberg Natuurreservaat in The Willows, Pretoria. Die hotel is rustig, gerieflik en 'n huis weg van die huis af. Dit is 'n lieflike geheim wat wag om ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR575
R431
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Palm Villa is op 'n sekuriteitslandgoed in Faerie Glen. Dis die ideale verblyf om te oornag of vir 'n wegbreek en ontspanning. Die villa word omring deur die Bronberge met mensgemaakte damme en 'n verskeidenheid vo...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Grove Lane is in Equestria, in Pretoria-Oos geleë en bied gehalte-verblyf ideaal vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkelsentrums, hospitale en besienswaardighede en bied ...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

48 @ Suzi’s Place is in Equestria, Pretoria geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die huis het 2 slaapkamers en bi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wapadrand, Pretoria-Oos

Nana's Grace Gastehuis bied selfsorgverblyf 1,7 km vanaf Wilgers Hospitaal, en ongeveer 5,5 km van Pretoria-Oos Hospitaal, 3,6 km van Faerie Glen Hospitaal, en 4,7 km van Time Square Casino en Sun Arena af. Die Grov...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Lavender and Rose Cottage bied gerieflike verblyf in Old Faerie Glen in die ooste van Pretoria. Die selfsorgkothuis is in 'n rustige en stil area net 15 minute van Pretoria se middestad en 30 minute van OR Tambo Int...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Wilgers, Pretoria-Oos

Waters on Willows is in die stil voorstad van The Willows in Pretoria geleë. Dit is ideaal en net 4 km van die N1 en die N4 af geleë. Waters on Willows bied verblyf in 3 individueel versierde kamers. Hierdie kam...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

The Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis wat op 'n residensiële perseel is aan. Die eienaars bly op die perseel. Dié verblyf is in De Wilgers in Pretoria. Die kothuis het slaapplek v...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Equestria, Pretoria-Oos

Villa Jana Guesthouse is geleë in Equestria, Pretoria. Hierdie gastehuis het 18 luukse slaapkamers in 'n Engelse styl met en suite-badkamers. Daar is konferensiegeriewe en ook 'n venue vir klein troues met 120 gast...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R544
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Bushbaby Den is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Faerie Glen, 'n stil woonbuurt in Pretoria-Oos. Dié grondvloer-woonstel het 'n privaat ingang en is ideaal vir 'n gesin met 2 volwassenes en 2 klein kinders. Die o...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wapadrand Security Village, Pretoria-Oos

Koru Guest House is in die veilige Wapadrand Landgoed in Pretoria en bied gehalte-gastekamers. Hierdie gastehuis is ideaal vir sakereisigers of oornaggaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby geriewe. Verblyf...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

485 on Teresa bied bekoorlike selfsorg-eenhede in die stil buurt, The Willows, in Pretoria. Die eenhede is op die grondverdieping op 'n sekuriteitslandgoed en skuil in die verste hoekie van die eienaar se perseel. ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

Marilani Selfsorg-eenheid is 'n gerieflike eenheid vir 3 gaste in die woonbuurt, Die Wilgers in Pretoria, waar jy soggens wakker kan word met voëlgesang. Dis in 'n sekuriteitskompleks geleë en het 1 slaapkamer me...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Wilgers, Pretoria-Oos

Ontsnap uit die stad en ontspan in 'n aangename omgewing omring deur 'n swembad, koi-dammetjie en tuin-gazebo in 'n welige tuin vol broodbome, palmnbome en blomme. Willows Guest House is pragtig gemeubileer en is 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 2238 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za