Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Randpark High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Randpark High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Randpark High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Randpark High School

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
B&B in Randpark Ridge, Sonnedal

Karter's B&B is in Randpark Ridge in Johannesburg geleë. Dis ideaal vir sakereisigers of gaste wat 'n funksie by die Coca-Cola Dome bywoon. Ons het 'n kothuis met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stor...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Fontainebleau

The Lemon Tree Self-Catering is in Randburg in Gauteng geleë. Ons spesialiseer in kort of langer verblyf vir vakansies, sakereise en gaste wat trek. Randburg is in die noordweste van Johannesburg geleë wat gewild ...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Malanshof

Cottage @ 101 is 'n gerieflike kothuis op 'n woonerf in Malanshof en dit het sy eie ingang. Die eiendom is naby die N1-hoofweg, winkels, restaurante, mediese geriewe en 2 gholfbane. Dié huislike kothuis bied slaa...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randpark, Randburg

Apartment at 34 Columbine bied luukse 4-ster-verblyf en is in die stil, veilige Randpark-woonbuurt geleë. Dit is stapafstand van die Randpark Gholfklub af. Dié dubbelverdiepinghuis is geskik vir selfsorg, het 2 s...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Northwold

Northwold Comfort Living is in Northworld geleë en bied gerieflike oornagverblyf vir sakereisigers, paartjies en gesinne. Gaste kan tussen 4 suites met privaat ingange kies. Die suites het 2 enkelbeddens, 'n koni...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Randpark Ridge, Sonnedal

Whara Whara Guesthouse is 'n luukse gastehuis in 'n warm, huislike atmosfeer. Ons bied verblyf in 4 goed toegeruste slaapkamers, 3 dubbelkamers met 'n en suite-badkamer en 1 dubbelkamer met 'n aparte badkamer. Ons ...

Vanaf
R1 720
per nag, vir 2 mense
Hotel in Randburg, Randpark

Die Fairway Hotel, Spa and Golf Resort is op die Randpark Gholfbaan, 2 km van die Cresta-inkopiesentrum in Johannesburg af en 15 minute van die middestad van Sandton af geleë. Dié sakehotel is die ideale bestemmin...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Randpark, Randburg

49-on-Cherry Bed & Breakfast is in Randpark, 'n netjiese, gevestigde, boomryke voorstad geleë met Cherry-laan wat bekend is vir sy pers Jacaranda-bome. Die gewilde Randpark Gholfbaan en Randburg Sportgronde, Ticket...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Sonneglans

Lenox Lodge Guesthouse is sentraal in Sonneglans, in Randburg, geleë en bied maklike toegang tot die groot hoofweë, malls en toeriste-besienswaardighede. Dit is net 45 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af en ...

Vanaf
R525
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randpark Ridge, Randburg

Convenient Get-a-way is in Randpark Ridge, Randburg, en is ideaal vir sakelui of paartjies. Dié ateljeewoonstel met privaat ingang, het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n slaaparea, privaat badkamer en 'n kombuisie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 2276 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]