Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Redhill High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Redhill High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Redhill High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Redhill High School

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Strathavon

Sandton Times Square Serviced Apartments is in die hartjie van Johannesburg se sakekern naby Sandton City, die Sandton Konvensiesentrum en Nelson Mandela Square geleë. As jy bloot 'n draai by die besienswaardighede...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R525
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Bryanston

Grosvenor Cottages is in Bryanston geleë en bied verskeie lieflike selfsorgkothuise. Die kothuise het lugversorging en bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste. Die kothuise is volledig ingerig en het privaat slaapkamers...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Johannesburg

The Syrene Sandton Boutique Hotel is 'n 4-ster boetiekhotel wat luukse, sakeverblyf bied. Dis ideaal vir gerieflike sakeverblyf of 'n romantiese wegbreek. Dié hotel het slaapplek vir tot 42 gaste in 1 standaard k...

Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Johannesburg

Dunton Guest House is in 'n veilige deel van Johannesburg agter sluitpale geleë. Daar is welige plantegroei op die eiendom en die strelende geluid van water met al die sierfonteintjies wat 'n rustige atmosfeer skep...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R674
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Sandown

Sandton Apartments Hydro bied volledig toegeruste selfsorgverblyf in Sandton, Johannesburg. Die verblyf is in 'n wonderlike area wat maklike toegang tot verskeie eetplekke, vermaak, mediese dienste en inkopiegeriewe...

Vanaf
R1 395
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenburg, Johannesburg

Africlassic River Lodge - Rivonia bied gemaklike verblyf op die oewer van die Braamfonteinspruit, in 'n stil omgewing wat die uitsig en klank van lopende water insluit. Dié Afrika-lodge se dekor word in 'n glansend...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Benmore Gardens, Johannesburg

Villa Lechlade skuil in die luukse Benmore Gardens-buurt en bied 'n luukse ervaring. Verwag pragtige meubels, patio's met Marokkaanse teëls en lieflike kunswerke. Ontspan op die terras en bewonder die sonsondergang...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Gallo Manor

Gallo Manor Executive Bed & Breakfast is 'n luukse en eksklusiewe B&B in Sandton en dit bied die ideale verblyf aan oordeelkundige sakereisigers of reisigers. Die lodge is in netjiese tuine met 'n ryk voëllewe gele...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R660
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Strathavon

Dynasty Forest Sandown Hotel, Apartments & Conference Centre is 'n 4-ster-hotel in 'n vreedsame en veilige kompleks net 2,8 km vanaf Sandton City se inkopieparadys, Nelson Mandela Square en die Gautreinstasie. Die a...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bryanston, Johannesburg

Bella Casa Guesthouse is in die rustige, gegoede woonbuurt Bryanston geleë. Die gastehuis is omring deur van Gauteng se top-besigheidsparke en besienswaardighede. Dis die ideale verblyf-opsie vir sakereisigers en v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 2202 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za