Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rhenish Girls' High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rhenish Girls' High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rhenish Girls' High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rhenish Girls' High School

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Avemore at Eikehof No 24 is 'n pragtige selfsorg-enkelwoonstel in die hartjie van Stellenbosch se geskiedkundige middedorp. Dit is die ideale woonstel vir enkelreisigers of 'n paartjie wat 'n veilige tuiste soek waa...

Vanaf
R2 130
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Avemore Eikehof No 26 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die hartjie van die historiese Stellenbosch. Die woonstel het verskeie oulike koffiewinkels, uitstekende restaurante en galerye op sy voorstoep. Die woonstel ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Lemon Rind is 'n knus en smaakvol ingerigte enkelwoonstel in die hartjie van die historiese dorp Stellenbosch. Die woonstel is ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie en gaste kan maklik tot die by restaurante, w...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Avemore Eikehof No 23 is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel wat die ideale ligging in die geskiedkundige hartjie van Stellenbosch bied. Dié private woonstel bied aan gaste die geleentheid om die unieke karakte...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord, Stellenbosch

The Rooted House Stellenbosch bied luukse eenhede in Die Boord. Die Hoofhuis het slaapplek vir 5 gaste en die 2 woonstelle het elkeen slaapplek vir 2 gaste. Die Hoofhuis het 3 slaapkamers, 'n badkamer wat gedeel w...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 600
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

2 Die Laan is in Stellenbosch en bied moderne verblyf-opsies. Daar is 8 luukse selfsorgwoonstelle wat 'n ateljeewoonstel, 4 eenslaapkamerwoonstelle en 3 tweeslaapkamerwoonstelle insluit. Die woonstelle is ruim, het...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Bastmolen Holiday Flat is 'n selfsorgwoonstel in Stellenbosch-sentraal. Die gebou is ideaal geleë, net 'n paar minute vanaf Eikestad Mall, Stellenbosch Universiteit en ander plekke in die dorp. Die woonstel het 1 ...

Vanaf
R2 230
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Avemore Jan Cats 2 is ideaal geleë in die ou historiese deel van Stellenbosch en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel naby winkels en restaurante. Die woonstel beskik oor...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

De Kluisters is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 4 gaste en is stapafstand vanaf die Stellenbosse dorpskern. Dié onderste verdieping woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die eerste slaap...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Bastmolen is ’n gerieflike gemeubileerde woonstel vir 4 gaste in ’n veilige kompleks in Stellenbosch. Die woonstel het 2 slaapkamers wat ’n badkamer met ’n stort-oor-bad deel. Die hoofslaapkamer het 2 enkel...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Concord Apartment is 'n goed ontwerpte selfsorg-enkelwoonstel wat ideaal geleë is in die hartjie van Stellenbosch se historiese middedorp, op die hoek van Kerk- en Ryneveldstraat. Dit is 'n kort entjie se stap na a...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord, Stellenbosch

Red Cottage is 'n selfsorgkothuis in Stellenbosch, 2 km van die Universiteitskampus af, 1,5 km van die middedorp af en 1 km van die skole af. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 'n oopplan-leefarea en is ten vol...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Eikehoff 25 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die hartjie van die historiese studentedoprie, Stellenbosch. Die ligging bied gaste die geleentheid om in Stellenbosch se atmosfeer te beleef, maar is tog privaat. Daar i...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Parfait at Village Museum is 'n selfsorgwoonstel in die historiese kern van Stellenbosch. Oom Samie se Winkel is 700 m vanaf die woonstel en is naby restaurante, kuriowinkels, museums en kunsgalerye. Dié woonstel ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

5 on Wege is in Stellenbosch en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie or sakereisigers. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 1 slaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 61 tot 75 van 4901 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za