Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Robertson Wine On The River Festival besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Robertson Wine On The River Festival.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robertson Wine On The River Festival akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Robertson Wine On The River Festival

Vanaf
R3 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Robertson, Kaapse Wynlande

Hook Shot Lodge is op die Silwerstrand Golf and River Estate geleë met 'n pragtige uitsig oor die negende putjie. Die lodge is stapafstand van die stylvolle klubhuis wat geriewe bied soos 'n restaurant, dameskroeg ...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Robertson, Kaapse Wynlande

26 on Chardonnay bied luukse selfsorgverblyf aan gholfspelers, gesinne of vriende wat op soek is na genotvolle verblyf in die platteland. Dit is in die Silwerstrand Gholflandgoed geleë en is 'n veilige en rustige h...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Robertson, Kaapse Wynlande

15 Chardonnay is op die Silwerstrand Gholf- en Rivierlandgoed, net 4,8 km buite Robertson en 157 km vanaf Kaapstad geleë. Dié 4-slaapkamerhuis is smaakvol versier en is ideaal vir vriende, gesinne en gholfspelers ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Wynlande

On the 18th is op die Silwerstrand Gholflandgoed in Robertson geleë en bied 3 kamers met 'n uitsig oor die gholfbaan. Gaste kan die 18de Setperk-kamer, die 15de Skoonveld-kamer of die 10de Skoonveld-kamer bespreek...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
B&B in Montagu, Kaapse Wynlande

The Barn on 62 is in Montagu, 'n dorpie in die Breederiviervallei. The Barn on 62 is die ideale plek vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste wat op soek is na gerieflike verblyf in Montagu. Die verblyf b...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boland, Kaapse Wynlande

Prosper Stud Guesthouse is 'n gastehuis op 'n renperd-stoetplaas 7 km buite Robertson. Die gastehuis het 4 kamers wat aan die plaashuis grens. Drie van die kamers het 'n dubbelbeddens en die vierde kamer het 2 enk...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Wynlande

Le Domaine is net buite die skilderagtige dorpie Montagu geleë. Dit is 'n rustige toevlugsoord met 'n oorvloed vrugte en fynbos ... Die selfsorg plaaskothuise is 'n tuiste weg van die huis. Bo-en-behalwe die 5 ger...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R795
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Wynlande

Montagu Springs is in die middel van die bekende Roete 62 geleë en is die perfekte wegbreekplek in 'n asemrowende omgewing. Dis sowat 200 km vanaf Kaapstad en naby die Breederiviervallei, Robertson en uitstekende w...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Wynlande

Little Sanctuary is in die hartjie van die Montaguberge, 'n paar kilometer buite die middedorp en langs die gewilde warmwaterbronne, geleë. Dis op 'n privaat landgoed van 2,5 hektaar in 'n rustige omgewing en dis d...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Wynlande

Five on Phillips bied selfsorgwoonstelle op die eienaar se perseel in die historiese dorpie Montagu in die Karoo. Die gastehuis word deur die eienaar bestuur en dit is die ideale basis vanwaar die omliggende geriewe...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Van Zylsrust Country House is op ‘n vrugte- en wingerdplaas tussen Bonnievale, McGregor en Robertson geleë. Bonnievale is 'n dorpie wat onder die Kaapse Wynlande-distrik in die Wes-Kaap val. Dié omgewing bied 'n...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Wynlande

La Chapelle is geleë in Badshoogte tussen die Montaguberge en bied gehalte verblyf aan 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dit is naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-sla...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Die Stal is in die Breëriviervallei, 5 km buite Bonnievale. Daar is plaasdiere en 'n pragtige uitsig oor die Breërivier, net voor die deur. Die Stal is netjies met 'n lieflike omheinde stoep, wat die ideale omgewi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in McGregor, Kaapse Roete 62

Koningsrivier is op die Kingsrivier Plaas net buite McGregor. Verblyf word vir tot 12 gaste in 2 selfsorgeenhede gebied. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggroott...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McGregor, Kaapse Roete 62

Uitvlugt Cottages is net buite die prentjiemooi dorpie McGregor in die Wes-Kaap geleë. Verblyf word aangebied in 2 selfsorgkothuise op 'n werkende plaas. Die eerste kothuis is perfek vir 'n paartjie wat op soek i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 121 tot 135 van 981 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za