Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Skukuza Airport besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Skukuza Airport.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Skukuza Airport akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Skukuza Airport

SPAAR 30%
VanafR900
R630
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Marlothpark, Mpumalanga

Aloe's Rest Camp is in die Marlothpark-bewarea net 200 m vanaf die Krokodilrivier wat die grens tussen Marlothpark en die bekende Krugerwildtuin vorm. Die kamp bied slaapplek aan 8 gaste in 4 permatente. Elke tent...

SPAAR 30%
VanafR2 150
R1 505
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis bied 'n boswegbreek met 'n verskil in Marlothpark. Dié selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en is modern, luuks en goed ingerig met alle moderne geriew...

SPAAR 30%
VanafR900
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation bied 'n losstaande chalet in die ongerepte bos naby die suidelike punt van die Krugerwildtuin in Marlothpark. Dit het sy eie unieke atmosfeer met luuksh...

SPAAR 30%
VanafR1 050
R735
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis is in die ongerepte bosveld naby die suidelike punt van die Krugerwildtuin in Marlothpark geleë. Dié bosveld-kothuis bied basiese selfsorgverblyf. Daar is sl...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Marlothpark, Mpumalanga

Beyond The Boma is in Marlothpark geleë, 'n wildbewarea wat aan die Krugerwildtuin grens. Verblyf word in verskeie eenhede gebied wat elk 'n en suite-badkamer, lugversorging, WiFi en 'n TV met DStv het. Die Luuks...

Vanaf
R1 803
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

SANParks Talamati Bushveld Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin in 'n groot vallei met uitstekende wildkyk-moontlikhede. Die grasvelde in die area is 'n trekpleister vir verskeie tropdiere wat kom wei en die...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Getaway on Kruger is in Marlothpark en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 'n huis met 4 slaapkam...

SPAAR 30%
VanafR3 200
R2 240
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort Luxury Holiday Home is in die vakansiedorp Marlothpark wat op die oewer van die Krokodilrivier, wat aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin grens, geleë is. Dié lodge is net 120 m van die Krokod...

SPAAR 30%
VanafR1 050
R735
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Delagoadoring is in die Doringpoort Safari Lodge in Marlothpark en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat braai-area. Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 1 kind. Daar is 'n koningingro...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Hideaway Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis wat in die bos skuil. Die kothuis is ideaal in Marlothpark geleë, en lekker naby die heining wat aan die Krugerwildtuin grens. Die kothuis beskik oor ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 935 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]