Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Skukuza Airport besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Skukuza Airport.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Skukuza Airport akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Skukuza Airport

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Lalapanzi en Baobab Cottage is in die Marlothpark Natuurreservaat aan die oewer van die Krokodilrivier geleë. Daar is 'n vakansiehuis, Lalapanzi, met slaapplek vir 10 en Baobab-kothuis met slaapplek vir 4 waarvan ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hazyview, Mpumalanga

Umbhaba Eco Lodge is in Hazyview, net 15 minute vanaf die Krugerwildtuin se Numbi- of Phabeni-hek. Verblyf bestaan uit 35 standaard kamers en 16 superieure kamers. Die standaard kamers het elkeen 2 enkelbeddens wa...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Hippoholiday bied selfsorgvakansie-opsies in Marloth Park. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike bos-wegbreek na aan verskeie wildreservate en ander besienswaardighede. Die huis is smaakvol inger...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Imvubu House is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Marlothpark, 'n wildbewarea en vakansiedorp op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 b...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

1815 Seekoei bied selfsorgverblyf in 'n grasdakhuis in MarlothPark, 'n wildbewarea aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Die huis het slaapplek vir tot 6 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapk...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

African Sky bied 'n vreedsame bosveld-wegbreek in Marlothpark, 'n wildreservaat en vakansiedorp teen die Krugerwildtuin se suidelike grens. Dis 'n gewilde halfwegstop vir reisigers onderweg na die Krugerwildtuin, Sw...

Vanaf
R3 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Marlothpark, Mpumalanga

Maqueda Lodge is 'n intieme luukse boetiek-wildslodge, wat deur 'n gesin bestuur word, geleë in 'n natuurreservaat aangrensend tot die Krugerwildtuin. Met opwindende wildritte en safari’s in die groot vyf-gebied ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 10)
Gastehuis in Marlothpark, Mpumalanga

Bush and Gables is in Marlothpark geleë en bied gerieflike verblyf in 'n rustige, goed toegeruste bosveld-lodge waar gaste lieflike uitsigte kan geniet vanaf die grasdakdek. Dit is in 'n natuurlike bosveld-omgewin...

Winter-
aanbod!
VanafR1 600
R1 280
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Magani Ridge is 'n selfsorghuis in Marloth Park, 'n 3000 ha-wildreservaat en -vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin, tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga, geleë is. Dit is 'n gewilde o...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Dew-Droppe-Inne is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis, ideaal vir 'n gesin en vriende, wat in Marloth Park-bewarea geleë is en aan die Krugerwildtuin grens. Die huis is net 3 minute se stap vanaf die Krantz-uitkykpun...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 937 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]