Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Skukuza Airport besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Skukuza Airport.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Skukuza Airport akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Skukuza Airport

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Skukuza, Mpumalanga

Die Skukuza Ruskamp in die wêreldbekende Krugerwildtuin is aan die suidelike oewer van die Sabierivier geleë en is die park se grootste ruskamp en administratiewe hoofkantoor. Die kamp is lowerryk en daar is groot...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sabi Sand Game Reserve, Mpumalanga

Mananga Private Bush Retreat is op 'n privaat wildlandgoed langs die Protea Hotel Krugerhek, net 42 km van Hazyview af. Dit is 'n selfsorg-onderneming, maar ontbyt en aandete kan by die Protea Hotel af in die pad be...

10% af Laaste Kans!
VanafR5 382
R4 844
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sabi Sand Game Reserve, Mpumalanga

Umkumbe Bush Lodge is in die suidelike deel van Sabi Sand geleë, direk langs die Krugerwildtuin. Die reservaat bied gaste die geleentheid om die Groot 5 te sien, met 2 wildritte per dag. Verblyf word in 'n intieme...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

SleepOver Kruger Gate bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf naby Belfast, net 6 km vanaf die Krugerhek. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word in kamers met 2 enkelbeddens, koni...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Sabie River Bush Lodge is langs die oewers van die Sabierivier geleë en nied 'n uitsig oor die wêreldbekende Nasionale Krugerwildtuin. Gaste kan wildkyk van die verhewe swembaddek af geniet en die Afrika sonsopkom...

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Die Lower Sabie Rest Camp in die wêreldbekende Nasionale Krugerwildtuin sier die oewer van die Sabie-rivier. Besoekers kan nie help om gesus te word deur die uitsig oor die rivier en die Lebombo-berge wat oorkant d...

40% af Aanbod!
VanafR2 200
R1 320
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Tented Adventures Pretoriuskop bied 'n egte safaritent-ervaring binne-in die Pretoriuskop Rest Camp in die Krugerwildtuin. In dié wildtuin kom Afrika se Groot 5 voor en die omgewing is malariavry. Dit is die ideale...

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Die Pretoriuskop Rest Camp is in die wêreldbekende Kruger Wildtuin geleë in die suidwestelike hoek van die park, nie ver van die granietkop genaamd Shabeni Hill af nie. Dié kamp is tussen die manjifieke granietko...

Vanaf
R2 660
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Shalati Safari Camp is 'n oord wat volle losies bied. Dit op die suidelike grens van die Manyeleti Wildreservaat geleë. Dié safarikamp is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike buitelug-wegbreek en wat di...

Vanaf
R1 808
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

SANParks Biyamiti Bushveld Camp is in die wêreldbekende Kruger Wildtuin geleë en is een van die pragtigste bosveldkampe op die oewer van die Mbiyamiti-rivier, tussen delagoa-ruigtes. Die kamp is tussen die groot ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 929 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za