Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Skukuza Airport besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Skukuza Airport.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Skukuza Airport akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Skukuza Airport

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hazyview, Mpumalanga

Little Pilgrims Boutique Hotel is in Hazyview geleë. Dié lieflike suites is almal in pastelgekleurde lodges. Die lodges se tema herinner gaste aan ’n vervloë era en kyk oor die welige, subtropiese tuine uit. Da...

Vanaf
R1 770
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hazyview, Mpumalanga

Hotel Numbi and Garden Suites is op die hoofpad van die bekoorlike dorpie Hazyview. Dié plaasdorpie in Mpumalanga bied maklike toegang tot die pragtige Panoramaroete en daar is verskeie buitemuurse, ontspannings- e...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Tranquil Nest skuil tussen inheemse bome aan die rant van die mistige Drakensbergplato met 'n uitsig oor die Sabieriviervallei. Verblyf is beskikbaar in 7 chalets, 2 luukse tente en daar is slaapplek vir tot 32 ga...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Casablanca's - A Farm Stay skuil op 'n privaat makadamiaplaas in die prentjiemooi Hazyview wat net 11 km van Numbi-hek af geleë is - die naaste hek aan die Krugerwildtuin. Verblyf word in 'n kamer met 'n koninging...

Vanaf
R3 040
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hazyview, Mpumalanga

Hippo Hollow is omring deur welige inheemse tuine op die oewer van die Sabierivier in Hazyview, en net 10 minute van die Krugerwildtuin af. Ons het 'n ware "Out of Africa"-gevoel wat jou ontspanne en verfris sal laa...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Hazyview Country Cottages is 'n eertydse tabakskuur wat omskep is in aparte kothuise wat ongekunstelde akkommodasie bied. Dit is gerieflik geleë, net 3 km vanaf Hazyview en 13 km van die Krugerwildtuin af. Ons 14...

Vanaf
R4 530
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hazyview, Mpumalanga

Perry's Bridge Hollow is op 'n unieke perseel tussen kremetart-, vye- en akasia-bome in die hartjie van die koloniale Perry's Bridge Handelspos in Hazyview geleë. Daar is 27 ruim kamers en 3 gesin-suites wat ontsp...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Bergdale Cottages is 2 individuele selfsorg-kothuise op 'n pragtige plaas in Hazyview. Dis 15 km vanaf die Phabeni-ingangshek na die Kruger Nasionale Park geleë. Dit is ideaal geleë om vanaf die Panorama-roete en ...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Hazyview, Mpumalanga

Kruger Adventure Lodge is 'n belewenis eerder as 'n ligging. Dit bied 'n unieke safari-geleentheid, met begeleide safari's in die bekende Krugerwildtuin in onder leiding van professionele en ervare gidse. Geniet jou...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazyview, Mpumalanga

Rissington Inn is 'n bekroonde en bekostigbare plattelandse lodge in die hartjie van die Laeveld. Stylvol, maar informeel en ontspanne. Die herberg is die perfekte oornagverblyf op pad na die wildreservate, en 'n id...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 935 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]