Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St Patrick’s Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Patrick’s Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Patrick’s Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Patrick’s Hospital

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Villa Doré is op 'n stuk landbougrond geleë wat oor Port Edward uitkyk. Ons bied gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid sodat gaste privaatheid en rustigheid kan geniet terwyl hulle die see-uitsigte en golwende...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Banner Rest, KwaZulu-Natal

Eden Wilds is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 'n gesin van 6 in 'n oord langs die Umtamvunarivier. Dié woonstel is gerieflik gemeubileer en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die hoofs...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest, KwaZulu-Natal

Eden Wilds 22 is in ’n veilige kompleks op die oewer van die Mtamvinarivier in Port Edward. Port Edward is weggesteek tussen die warm Indiese Oseaan en heuwels van KwaZulu-Natal, en bied ’n oorvloed warm sand, n...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rennies Beach, KwaZulu-Natal

Eden Wilds Unit 38 is 'n woonstel vir 4 gaste in 'n veilige kompleks op die Mtamvuna-oewer in Rennie's Beach. Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Banner Rest, KwaZulu-Natal

Paradise at 73 Eden Wilds is 'n selfsorg-eenheid in 'n oord op die oewer van die Umtamvunarivier aan die Wildekus. Die omgewing bied 'n verskeidenheid buitelug-doendinge vir gaste om te ervaar en skilderagtige natuu...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest, KwaZulu-Natal

Eden Wilds 119 is in 'n veilige kompleks aan die oewer van die Mtamvuna-rivier in Port Edward. Dié dorp is tussen die warm Indiese Oseaan en die golwende heuwels van KwaZulu-Natal geleë. Dit bied warm sand, natuur...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest, KwaZulu-Natal

Eden Wilds 92 is in 'n veilige kompleks op die oewer van die Mtamvunarivier in Port Edward geleë. Dié dorpie bied die warm water van die Indiese-oseaan, warm sand, natuurreservate en staproetes. Dié eenheid is o...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest, KwaZulu-Natal

Eden Wilds 80 is in 'n veilige kompleks op die oewer van die Mtamvunarivier in die dorpie Port Edward geleë. Port Edward is tussen die warm Indiese Oseaan en die rollende heuwels van KwaZulu-Natal geleë en bied 'n...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest, KwaZulu-Natal

Eden Wilds 83 is in 'n veilige kompleks aan die oewer van die Mtamvunarivier geleë, in Port Edward, tussen die warm Indiese Oseaan en die golwende heuwels van KwaZulu-Natal geskuil. Port Edward bied 'n oorvloed van...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Eden Wilds 103 is in 'n veilige kompleks aan die oewer van die Mtamvuna-rivier in Port Edward. Dié dorp skuil tussen die Indiese Oseaan en die golwende heuwels van KwaZulu-Natal. Daar is warm sand, natuurreservate ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Banner Rest, KwaZulu-Natal

88 Eden Wilds is 'n moderne, ten volle toegeruste selfsorg-eenheid in die Eden Wilds-oord in die Umtamvuna Natuurreservaat. Die pragtige grasperke en ongelooflike uitsigte oor die Umtamvunavallei, bekroon dié as di...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest, KwaZulu-Natal

Eden Wilds 11 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n tweeslaapkamerwoonstel in die Eden Wilds-kompleks langs die Umtamvunarivier. Eden Wilds is in Banners Rest, 6,4 km vanaf Port Elizabeth. Die woonstel beskik oor...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Banner Rest, KwaZulu-Natal

God's Window Cottage is in die God's Window Nature Retreat. Dit is 'n spirituele natuurwegbreek wat verblyf in KwaZulu-Natal aan die grens van die Umtamvuna Reservaat bied. Die reservaat se woud vorm deel van God's ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Banner Rest, KwaZulu-Natal

God's Window is in KwaZulu-Natal en grens aan die Umtamvuna Natuurreservaat. Die energie, rus en vrede van dié pragtige reservaat, en die asemrowende uitsig oor die Umtamvuna-riviervallei, -monding en -strand, maak...

Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 13)
Selfsorg in Banner Rest, KwaZulu-Natal

Nkandla Lodge bied selfsorgverblyf in 'n oord aan die oewer van die Umtanvunarivier in Port Edward. Dié oord is naby die Wildekusstrand en Wild Coast Sun geleë. Die lodge kan 13 gaste in 6 slaapkamers met en suit...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 1679 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za