Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Stanger Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Stanger Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stanger Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Stanger Hospital

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Forest House in Dunkirk Estate is 'n pragtige drieslaapkamerhuis tussen die Dunkirk-landgoed se bome in Salt Rock. Dié landgoed het die Dunkirk Beach Club wat 'n uitsig oor Salt Rock se hoofstrand bied. Dié huis ...

Vanaf
R6 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sheffield Beach, Ballito

Sheffield Beach Home bied selfsorgverblyf en is in Sheffield Beach aan die Dolfynkus geleë. Dié ruim huis bied 'n fantastiese see-uitsig vanaf die balkon en is ideaal beleë minder as 26,8 km vanaf King Shaka Inte...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Dash Luxury Apartments is 'n selfsorg-dakwoonstel op die veilige Dunkrik-landgoed, ongeveer 2,8 km van die Salt Rock-strand af en is een van die mees gesogte landgoedere op die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dié woo...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 120
R1 908
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Sheffield Beach, Ballito

15 Sheffield Lane is 'n ongekunstelde strandhuis met 5 slaapkamers in Sheffield Beach. Dié huis het 'n volledige uitsig oor die see en bied direkte toegang tot die strand. Daar is slaapplek vir 6 volwassenes en 4 ...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Salt Rock, Ballito

27 Robbins Road is 'n selfsorgvakansiehuis met 3 verdiepings wat in Salt Rock geleë is. Die huis het slaapplek vir 10 gaste. Dit is net 'n paar minute se ry vanaf die strand en ander besienswaardighede in die omgew...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sheffield Beach, Ballito

The Pool House on the Beach is 'n kothuis op die strandfront in Sheffield Beach, Ballito met slaapplek vir 4 gaste. Die kothuis bied 'n uitsig oor die see en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens. Die b...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Salt Rock, Ballito

'n Hartlike verwelkoming en 'n ontspanne atmosfeer wag op jou by The Saffron House in Salt Rock, KwaZulu-Natal met sy eienaars, Ian en Jenny. Hierdie pragtige gastehuis is ideaal vir vakansiegangers op soek na perso...

Vanaf
R3 310
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Sandwood Hills HL99 is 'n selfsorg-dakwoonstel op die derde verdieping in die veilige Dunkirk Landgoed in Salt Rock aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek vir 6 gaste. ...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Dash Apartment 14 is ’n selfsorg-eenheid op die veilige Dunkirk-landgoed en is een van die mees gesogte landgoedere aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dié woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gas...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Dash Apartment 8 is 'n selfsorg-eenheid op die veilige Dunkirk Landgoed sowat 2,8 km van Salt Rock-strand af en is een van die mees gesogte landgoedere aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Die woonstel het lugversorging...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 1767 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za