Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sterkfontein Caves besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Sterkfontein Caves .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sterkfontein Caves akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Sterkfontein Caves

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Windsong Living is op 'n 2,4 hektaar eiendom aan die voete van 'n berg wat bedek is met proteas in Heuningklip, Krugersdorp. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingroot...

Vanaf
R1 245
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

ROCKY ALOE LODGE is 'n B&B-Boetiek Lodge wat spesialiseer in romantiese naweekwegbreke. Ons is geleë net buite Krugersdorp en grens aan die Krugersdorp Wildreservaat. Die lodge het 'n uitsig op die Wildreservaat e...

10% af Aanbod!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Rant-en-Dal

CeeDee is in 'n sekuriteitskompleks in Krugersdorp, Gauteng geleë. Die eenheid is naby verskeie winkels, restaurante en groot hoofweë en dit maak dit die ideale plek vir gesinne of sakereisigers. Die woonstel be...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Chancliff, Rant-en-Dal

Fullness B&B is 'n bekoorlike eenheid op die eienaar se perseel, in 'n sekuriteitskompleks in Krugersdorp. Dit is geskik vir 'n paartjie, individu of sakereisiger op soek na gerieflike verblyf na aan verskeie gerie...

Vanaf
R430
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Rant-en-Dal

Swartbessie is in Rant-en-Dal, Krugersdorp, geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n bekostigbare oornagplek. Swartbessie bied 'n aparte slaapkamer met 'n privaat badkamer. ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Usambara Lodge is 'n unieke, luukse toevlugsoord vir die hedendaagse reisiger. Die lodge is gerieflik geleë en ideaal vir gaste wat die Krugersdorp- of Muldersdrift-area besoek en is slegs 30 minute van beide Johan...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Camino Manor Guest House is 'n beeldskone B&B in die noordelike voorstede van Krugersdorp. Dié huis is een van die heel eerste huise wat gebou is toe Krugersdorp tot stand gekom het. Die huis het beeldskone, opge...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Rant-en-Dal

***Welpie Gastehuis is aangewys as 'n finalis vir die Wesrandse Sake- en Toerismekamer se toekenning vir onafhanklike entrepreneur - Klein Besigheid - Toerisme en Gasvryheid - Gastehuis 2014 *** Welpie Gastehuis is...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Mount Nebo bied verblyf op 'n 21 ha-kleinhoewe in die Wieg van die Mensdom Wêrelderfenisgebied. Dié kleinhoewe word deur 'n gesin besit en bestuur en is 'n veilige stukkie hemel op aarde. Dié kleinhoewe spog met ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Poetry Gaste Akkommodasie bied verblyf in Krugersdorp-Noord. Dié knus eenheid is naby die sakekern, Krugersdorp Gholfklub, Key West Winkelsentrum, verskeie restaurante, Hoërskool Monument, Silverstar Casino en die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 2606 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za