Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sterkfontein Caves besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Sterkfontein Caves .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sterkfontein Caves akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Sterkfontein Caves

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Monument, Noordheuwel

Liv-in Monument bied oornag-selfsorgverblyf vir sakereisigers, onderwysers, kontrakteurs, paartjies of studente. Die eenhede grens aan Monument en Noordheuwel in Johannesburg-Wes en is naby verskeie winkels en gerie...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Someplace Else is 'n bekoorlike gastehuis in Krugersdorp en binne maklike bereik van hospitale, winkelsentrums en verskeie ander geriewe. Dit bied oornagverblyf waar gaste kan ontspan of die area met verskeie doendi...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Bergvallei Estates is net buite Muldersdrift naby Krugersdorp in Gauteng geleë. Ons bied gehalte-akkommodasie vir trougaste en korporatiewe funksies en kan voorsiening maak vir groot groepe of individue. Ons is nab...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordheuwel, Krugersdorp

Weston Guest House is in die luukse voorstad Noordheuwel/Noordkruin, Krugersdorp. Die gastehuis naby lughawens, hospitale, skole en winkelsentrums met verskeie restaurante. Die huis het slaapplek vir 4 gaste in 2 s...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordheuwel, Krugersdorp

Arek's Place bied selfsorg- en oornagverblyf in die luukse woonbuurt Noordheuwel in Krugersdorp met 'n asemrowende uitsig op die Magaliesberge. Die verblyf bied 8 gemeubileerde, privaat kamers en 2 klein kothuise. ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Cradle Cottages is in die Wieg van die Mensdom geleë in Zwartkop, naby talle trou-venues geleë. Gaste kan ontspan in ‘n rustige omgewing en dis die ideale ligging vanwaar die area met verskeie besienswaardighede...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Glenburn Lodge word omring deur die rustige atmosfeer van die Zwartkopsberge aan die oewer van die Blaauwbank- en Krokodilriviere. Dit is in die wêrelderfenisgebied Wieg van die Mensdom geleë en dié hotel met 100...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
B&B in Muldersdrift, Krugersdorp

The Overnight is in The Bridge Wedding Venue geleë en bied gehalte-verblyf vir gaste wat 'n troue bywoon, sakereisigers en oornaggaste. Die verblyf beskik oor 3 gerieflike kamers wat elkeen 'n en suite-badkamer en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Noordheuwel, Krugersdorp

Marlene's Self-catering is 'n selfsorghuis in Krugersdorp, 'n myndorpie in Gauteng se Wesrand. Dié dorp bied 'n hele klomp besienswaardighede, insluitend natuur- en wildreservate en reksprong, en die Wieg van die M...

Vanaf
R2 368
per nag, vir 2 mense
Hotel in Muldersdrift, Krugersdorp

Die Wieg van die Mensdom is die tuiste van die 4-ster-gegradeerde Misty Hills Country Hotel, Conference Centre & Spa. Dit word omring deur die voorheuwels van die Swartkopberge op die drumpel van die beeldskone Krom...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 2600 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za