Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The High School For Girls Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The High School For Girls Potchefstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The High School For Girls Potchefstroom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The High School For Girls Potchefstroom

Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mieder Park, Noordwes

Lucky Find Self-catering Flat is op die eienaar se eiendom in 'n stil woonbuurt in Potchefstroom. Dié eiendom is 2 km vanaf die middedorp. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 b...

Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Green Meadows Hotel Apartments is in Potchefstroom en is sowat 2 km vanaf die Noordwes Universiteit. Verblyf word gebied in moderne eenhede met slaapplek vir 2 of 3. Die eenhede het ook elk 'n privaat ingang en vei...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Jakkalsdraai Guest House bied gerieflike verblyf in 'n moderne gastehuis in 'n Victoriaanse styl. Dit is in die hartjie van Potchefstroom geleë, naby die Noord-Wes Universiteit en die Mooirivier Mall. Daar is 9 ka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Cul-de-sac Gastehuis is in 'n stil woonbuurt in Potchefstroom geleë. Die gastehuis bied verblyf in 3 eenhede wat individueel versier is en dubbel-, enkel- of koninggrootte-beddens het. Die eerste kamer het lugvers...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Herleef geskiedenis in die oudste huis in Potchefstroom, Summer1840. Hierdie kothuis is in 1840 gebou en is heeltemal opgeknap om gerieflike selfsorgverblyf te bied. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Acorn Lodge and Skydeck bied gerieflike verblyf in Potchefstroom. Die lodge is naby Noord-Wes Universiteit 'n privaat hospitaal. Die Skydeck Sunset-kafee is 'n kroeg op die dak wat verversings, skemerkelkies en ko...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Twin Palms Guesthouse is sentraal in die akademiese dorp, Potchefstroom, geleë. Die gastehuis bied sakpas-verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Gaste kan kies tussen 'n verskeidenheid verblyf-opsies. Daar...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Mieder Park, Noordwes

Kuier n Geniet bied gerieflike oornagverblyf in Potchefstroom. Dié instansie is naby skole, hospitale, Noordwes Universiteit en winkelsentrums. Dié eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grimbeek Park, Noordwes

Ainsley Private Accommodation is net 'n hanetreetjie weg van die gewoel van die stad af, en is in 'n rustige omgewing en in 'n vreedsame woonbuurt geleë. Die huis van argitektoniese verwondering is die ideale plek ...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Spruitjie-Roer-My-Nie is 'n gerieflike, baie ruim 80 vierkante meter woonstel met slaapplek vir 4 gaste in Potchefstroom. Dié eenheid is op die hoofhuis se perseel en het 'n privaat ingang. Daar is 1 slaapkamer me...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 497 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]