Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Sardine Run besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Sardine Run.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Sardine Run akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Sardine Run

Vanaf
R735
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

The Beach Cottage is 'n baksteen-selfsorgkothuis in 'n woonbuurt in die dorpie Bazley aan KwaZulu-Natal se suidkus. Die kothuis is net 5 minute van die stil strand af. Die kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste en h...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Bazley Berghs is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in die vreedsame Bazley Beach geleë is. Dié eiendom is net 500 m van die strand af. Dié woonstel het sy eie ingang en beskik oor 2 slaapkamers e...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Villa Florence - Strelitzia House, Wedding and Celebration Venue, is in die dorp Bazley in KwaZulu-Natal, geleë. Dit is slegs 500 m van die pragtige en afgeslote Ndesingaan-strand af. Die kothuis bied privaat toega...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Villa Florence - Self-catering Cottages is in Bazley, KwaZulu-Natal, net 500 m vanaf die pragtige en afgeleë Ndesingaan-strand geleë. Die kothuise het privaat toegang tot die strand wat deur wagte gemonitor word, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Dollies Place is 'n kothuis op die eienaar se eiendom in die kusdorpie, Bazley Beach. Die eiendom is 1 km vanaf die strand. Dié enkelkothuis beskik oor 'n oopplan-uitleg en is toegerus met 'n koninggrootte-bed en...

Vanaf
R775
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Number Thirty-One bied selfsorg-vakansieverblyf in Bazley Beach. Dit het 'n see-uitsig vanuit die tuin en is minder as 300 m vanaf die strand. Gaste kan die hoofhuis en die woonstel apart of saam bespreek vir groter...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Grace on Minerva is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Pennington. Die perseel is naby die strand en besienswaardighede in die area. Dié lig en lugtige studio-woonstel is oopplan en beskik oor 'n kon...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Pennington Waves bied vakansieverblyf met direkte toegang tot die strand en is ruim genoeg vir 'n gesin. Dit is in die historiese dorpie Pennington aan die Suidkus geleë en is net 72 km van Durban af. Pennington Wa...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Pennington is ’n sonderlinge kusdorpie suid van Durban aan KwaZulu-Natal se Suidkus en is die ideale vakansieplek vir gesinne. Dis slegs ’n uur se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Dié tweeslaapkamer...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pennington, KwaZulu-Natal

Casa Bella Guesthouse is net 100 m van Pennington se hoofstrand af en bied 'n ontspanne vakansie met 'n Mediterreense gevoel. Casa Bella se helder kamers is met vars, wit linne ingerig en daar is 'n swembad op die p...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2900 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za