Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Sardine Run besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Sardine Run.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Sardine Run akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Sardine Run

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Cherrywood Lodge is 'n ’n selfsorgeenheid en ’n Toskaanse-styl-juweel. Hierdie lodge bied verblyf in die oudtydse Natalse dorpie, Pennington, wat ongeveer 11 km vanaf Scottburgh aan die suidkus van KwaZulu-Natal...

Vanaf
R425
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Bloukuifloerie is 'n selfsorg-eenheid vir 2 gaste net 600 m van die strand af in Pennington. Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring....

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
B&B in Pennington, KwaZulu-Natal

Ironwood Lodge bied ontspanne verblyf en vriendelike en opregte gasvryheid. Dié lodge is loopafstand vanaf die strand en is in Pennington, wat 45 minute suid van Durban is geleë. Daar is pragtige see-uitsigte. I...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Little Rock Cottage is 'n pragtige gastekamer op 'n privaat eiendom, met 'n privaat ingang, in sentrale Pennington, net 'n minuut se ry vanaf die strand, visvangplekke, gholfbane, winkels en Umdoni Forest. Die kame...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R900
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Pennington Leisure House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamervakansiehuis in die klein kusdorp Pennington. Die huis is gerieflike geleë, net 350 m van Pennington se strand af. Die huis beskik oor 3...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Shangrila bied stylvolle selfsorgverblyf aan KwaZulu-Natal se Suidkus, net 'n uur vanaf Durban. Die eiendom het direkte toegang tot die pragtige strand wat bekend is vir swem, branderplankry, wandel en visvang. Ver...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Botharus is 'n volledig toegeruste selfsorg-vakansiehuis met 'n gedeeltelike see-uitsig in Pennington, 'n stil dorpie in KwaZulu-Natal. Die strand, winkels, restaurante en ander geriewe is binne 10 minute se stap va...

 Koepons teen 20% af
VanafR1 265
R1 012
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Sea Forever is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Pennington, slegs 4 minute se stap vanaf die strand, 1 km vanaf Pennington se visvangplek en 14,5 km vanaf die Vernon Crookes Natuurreservaat. Dié huis het slaa...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Pennington Retreat is in die klein kusdorpie, Pennington, 12 km van Scottburgh en 85 km van King Shaka Internasionale Lughawe af geleë. Dit is die ideale plek vir paartjies of sakereisigers. Daar is 2 eenhede met ...

Vanaf
R460
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

18 on Douglas bied gerieflike akkommodasie in die bekoorlike kusdorpie Pennington. Die drieslaapkamerwoonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en die tweeslaapkamereenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofstrand is ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 2858 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za