Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Stone Kitchen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Stone Kitchen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Stone Kitchen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Stone Kitchen

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paarl, Kaapse Wynlande

Sonvanger is in 'n stil woonbuurt in die Paarl geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 gaste. Dit is ideaal vir ouers wat hulle kinders besoek, sakereisigers en vakansiegangers. Die eenheid is gerieflik geleë en besk...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Paarl, Kaapse Wynlande

Dekkers Valley Farm Eco Guest Farm is 'n avontuurplaas wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Dit bied gaste-eenhede teen die voet van die majestueuse Hawequasberge. Die plaas is in 'n pragtige omgewin...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Kaapse Wynlande

Nine Oaks Self-catering Accommodation is in die noordelike deel van Paarl geleë, op die Agter Paarl-pad net 3,5 km buite die dorp. Daar is 10 verskillende selfsorgkothuise wat ten volle gemeubileer is, die Plaash...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Kaapse Wynlande

Wil jy daardie egte Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar en terselfdertyd al die moderne geriewe geniet? Dan het jy die tuiste weg van jou eie huis af gevind. Ons is op Charleston Hill geleë, in die pragtige dorpie Pa...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Kaapse Wynlande

The Vineyard Suites on Under Oakes is 'n nuwe, luukse gastehuis tussen die wingerde op 'n produserende wynplaas. Under Oaks is geleë in die pragtige Paarlvallei en bied luisterryke uitsigte op die Bolandse berge. O...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Breedekloof

Platbos Log Cabins is afgeleë, privaat selfsorghouthuise op 'n prentjiemooi plaas in 'n vallei wat grootliks ongerep is en aan die hange van die Slanghoekberge in die Wes-Kaap skuil. Verblyf word gebied in 3 priv...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Paarl, Groenvlei

Sol Montis Guest Cottage is in Groenvlei, Paarl en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of oornaggas. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die oopplan-kothuis is aa...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Paarl, Groenvlei

Groenvlei Self Catering is in die mooie Paarl, naby Paarlberg en dié Bolandse dorp se top-geriewe en -skole. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede met lugversorging wat elk slaapplek aan 3 gaste bied en 'n ...

Spesiale Aanbod!
VanafR950
R713
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Groenvlei

Spacious Art Deco Flat is in die Paarl en bied gerieflike verblyf aan 2 gaste. Die eenheid het 'n privaat ingang, 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Kaapse Wynlande

Amberg Country Estate is op die Du Toitskloofpas geleë en bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Bergriviervallei. Ons is naby verskeie wêreldklas-gholfbane, staproetes en wynkelders. Amberg Country Estate bied ve...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 4712 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]